Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maklik om te vind en naby die meeste besienswaardighede. Dankie, die verblyf was gerieflik, en 'n aangename atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Senobia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda H
1 nag
5.0
Aug 2024

Ideaal vir oornag reisigers met klein honde. Karoo Nest het totaal aan my vereistes voldoen: veilige, mooi, baie netjiese oornagplek vir iemand op die pad van die Weskaap tot Ooskaap met 2 klein honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect stay over. Lovely stay and such attention to extra little things that make the stay special and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerith R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will be stopping over again. Owners are super helpful. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malani K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Veilig, skoon, en baie rustig. Dankies vir 'n heerlike rustige verblyf in die mooi Calitzdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld en baie rustig. Lieflike netjiese oornagplek, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeks L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lovely experience. Nice place and recommend to other people also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies & veilig. Ons het die verblyf baie geniet. Wat 'n oulike plekkie! Dit was baie gesellig, netjies en veilig, en ons troeteldiere het dit ook geniet. Die eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer daar oornag en aanbeveel. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en baie gasvry. Presies gekry wat geadverteer is. Pragtig gemeubileer en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Karoo Nest
Baie dankie Xandrie. So bly jy het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f59b2eafe91e6a6df96c9ecf1dc752d16e2565535fe325dc683048aa16d0c01dc1f1db797b07b33b5ce5352fc2bd5b15ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.536253802549 21.686940493779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang