Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ouberg Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Peetrie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Karoo vryheid vir die siel en gemoed. Ons het soos gewoonlik baie lekker geslaap en die kinders kon weer hulself wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peetrie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie rustig en sielsgenot. Ek het inderdaad baie lekker gebly. Vir die afgelope paar jaar is die plek my gesin se tuiste, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goeie en vriendelike verblyf. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oornag in Middelburg. Lekker vinnig oornag plekkie. Ons waardeer die aanpassing van datums op die laaste minuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasties! Die verblyf was fantasties! Netjiese skoon en gemaklike kamer met vars en skoon beddegoed en handdoeke. Die lugversorger was 'n absolute plesier aangesien dit uiters warm was tydens ons besoek. Melissa, die kantoor dame en ons gasheer, was 'n ster en ons is baie beïndruk met haar diens en vriendelike professionaliteit. Die ontbyt was heerlik in die pragtige hoofhuis met die aangenaamste Karoo atmosfeer en outydse nostalgie. Ons was absoluut aangenaam verras met hierdie gastehuis en die diens wat ons daar gekry het en ons sal geen ander plek wil bly met 'n volgende besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was 'n goeie oornag slaapplek vir ons gewees. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We were very well looked after at Karoo Ouberg Guest Lodge. Beautiful property, large room and very attentive service. Located in a quiet part of town yet close to the nearest restaurant for supper. The rooms look nicer in reality than on the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker halfpad stop. Was 'n goeie keuse. Veilig, stil omgewing. Lekker geslaap, vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Value for money stop over on way to Garden Route. We had a lovely stay. Really good value for money and an ideal stop over accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Short and sweet. We enjoyed our stay and breakfast was good too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang