Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ouberg Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 74 resensies vir Karoo Ouberg Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Peetrie F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peetrie F

Karoo vryheid vir die siel en gemoed.

Ons het soos gewoonlik baie lekker geslaap en die kinders kon weer hulself wees.

Peetrie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peetrie F

Baie rustig en sielsgenot.

Ek het inderdaad baie lekker gebly. Vir die afgelope paar jaar is die plek my gesin se tuiste, baie dankie.

Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Goeie en vriendelike verblyf.

Ons het lekker gebly.

Mariette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Oornag in Middelburg.

Lekker vinnig oornag plekkie. Ons waardeer die aanpassing van datums op die laaste minuut.

Marcel W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel W

Absoluut fantasties!

Die verblyf was fantasties! Netjiese skoon en gemaklike kamer met vars en skoon beddegoed en handdoeke. Die lugversorger was 'n absolute plesier aangesien dit uiters warm was tydens ons besoek. Melissa, die kantoor dame en ons gasheer, was 'n ster en ons is baie beïndruk met haar diens en vriendelike professionaliteit. Die ontbyt was heerlik in die pragtige hoofhuis met die aangenaamste Karoo atmosfeer en outydse nostalgie. Ons was absoluut aangenaam verras met hierdie gastehuis en die diens wat ons daar gekry het en ons sal geen ander plek wil bly met 'n volgende besoek nie.

Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Dit was 'n goeie oornag slaapplek vir ons gewees.

Ons het lekker gebly.

Nadine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

We were very well looked after at Karoo Ouberg Guest Lodge.

Beautiful property, large room and very attentive service. Located in a quiet part of town yet close to the nearest restaurant for supper. The rooms look nicer in reality than on the photos.

Rickus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus N

Lekker halfpad stop. Was 'n goeie keuse.

Veilig, stil omgewing. Lekker geslaap, vriendelike personeel.

Kerry D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry D

Value for money stop over on way to Garden Route.

We had a lovely stay. Really good value for money and an ideal stop over accommodation.

David J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Short and sweet.

We enjoyed our stay and breakfast was good too.

Mire L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mire L

Was 'n heerlike oornag slaapplek, mooi tuin vir die hondjies om rond te hardloop.

Baie netjies en stil, gras en 'n tuin waar die hondjies lekker kon hardloop en speel. Baie gasvryheid en groot. Daar is WiFi wat die verblyf baie gemaklik gemaak het en 'n TV met Netflix. Die aircon het baie gehelp met die warm Desember hitte. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Johann B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Gemaklik.

Dit was baie lekker gewees, gawe en vriendelike mense!

Danny W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny W

Pleasant but the room requires some maintenance.

We booked many months ago but despite this, we were put in a back room, facing the driveway and no garden view. There were multiple things wrong in the room, which spoke to neglect and lack of maintenance. However, the place was cleaned and the people were lovely.

Rosaline P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosaline P

Outstanding.

An absolute gem. The pictures don't do Karoo Ouberg Guest Lodge justice. The room was neat, had all the amenities we needed. Comfortable, clean bedding and an electric blanket, which came in handy for a winter's evening. Money well spent. Will definitely be back. Staff very helpful.

Marlie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlie M

Rustige oornagplek.

Die kamer en badkamer is ruim en gerieflik vir 'n gesin en die personeel was baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het wel bietjie met die warmwaterdruk in die badkamer gesukkel.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Angus G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G

Alles en meer!

Baie gerieflik, netjies. Sal aanbeveel!

Barry H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H

Sal weer daar draai.

Ja, lekker gebraai en swem.

Linda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Vriendelike diens en die kamer was baie netjies.

Die straatnommer was 'n bietjie moeilik om te volg en ontvangsdame was baie vriendelik, het uitgestap sodat ek plek makliker kon kry! Puik diens.

Adrie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V

Lekker stil area, ideaal as 'n oornagstop.

Heerlike Karoo-atmosfeer.

Ian S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Home from home.

Everything fits perfectly. Kids loved it.

Tanya N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Netjiese, skoon en gerieflike oornagverblyf.

Heerlike oornag met vriendelike en behulpsame diens.

Thomas A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Comfortable overnight stay, the room was better than expected!

I enjoyed my stay. The room had more furnishings than expected and was very comfortable!

Lourika H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika H

Oornag tussen Kaap en Pretoria.

Lekker ruim kamer, skoon en netjies. Koffie en tee en yskas. Groot badkamer met bad en stort. Ek sal weer daar gaan slaap.

Wessie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie W

Ons het lekker gebly en was goed ontvang.

Met ons aankoms het dit baie gereën, dit sou baie gehelp het as daar 'n dakkie oor ons eenheid se voordeur was. Die gebrek daaraan het veroorsaak dat dit ingereën het en ons kamer se vloer was sopnat. Die geut bokant die deur was ook verstop en dit het ook aanleiding gegee na die baie nat vloer in die eenhied se kamer.

Ria F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria F

Lekker plattelandse gasvryheid.

Vriendelik en hulpvaardig.

Lindy C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy C

Oornag op pad terug huis toe.

Ek het spesifiek gebook vir 'n gesinskamer. Toe ons daar aankom was ons in 2 verskillende kamers. Sou waardeer het as ons dit vooraf geweet het.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek wil net onder u aandag bring dat u wel die familie eenheid bespreek het wat uit 2 kamers bestaan. Ek het nou weer gaan seker maak.
Groete.
Deone du Pisani

Karoo Ouberg Guest Lodge
Surette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette M

Rustige plekkie.

Lekker rustige plek met vriendelike personeel! Het heerlik uitgerus na die lang pad!

Erick K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K

Rustig na 'n lang dag.

Ons het in die Tuinkamer met 2 enkelbeddens gebly. Dit was gerieflik, met alles wat jy benodig. Middelburg het 'n waterprobleem, vroeg die volgende oggend het die ons geen water gehad nie, asook geen krag a.g.v. beurtkrag. Die Middelburg-area bly ongelooflik mooi.

Jolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Pragtig, rustig en gemaklik. Tops!

Baie lekker oorgebly oppad af see toe van JHB na George. Die huis is so mooi en histories uniek. Die gesins kamers is baie ruim, goed uitgerus, baie gemaklik en ons het rustig geslaap. Die personeel is uiters gaaf en alles is mooi en net. Sal definitief weer oorbly. Dankie dat ons pekinese ook 'n lekker oornag blyplek kon geniet!

Edwin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin V

Uitstekende waarde vir geld!

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, terwyl hulle op 'n professionele wyse ons privaatheid gerespekteer het.

Lee B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B

A delightful experience.

A beautifully clean cottage and very peaceful surrounds. Very helpful staff. Safe parking for my vehicle. Overall a very pleasant and peaceful stay.

Wessel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Na 'n reis van 3 weke was Karoo Ouberg ons laaste moeë oorslaap op pad huistoe.

Ons het net voor 8 arriveer en is hartlik ontvang. Parkering reg by ons kamer, agter 'n elektriese hek, en ligte was reeds vir ons aangeskakel. Netjies, ruim en presies wat ons nodig gehad het.

Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

'n Heerlike, rustige plaasatmosfeer in 'n ouwêreldse pragtige ou huis.

Mens word terug gevoer na 'n tyd wat mens so terug na verlang. Absoluut 'n moet om hierdie plek te ervaar. Dankie vir uitstekende diens. Ons was oorweldig deur julle gasvryheid en veral 'n spesiale dankie aan Griet wat ons so vriendelik ontvang het. Dit het gevoel asof ons tuis gekom het na 'n lang reis. Nogmaals dankie.

Linda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Gerieflik, warm en huislik.

Alles was baie skoon en gerieflik. Ontvangs was goed en Griet was baie behulpsaam. Die ou huis het 'n bekoring van sy eie. Baie dankie.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Groete.
Karoo Ouberg Guest Lodge

Karoo Ouberg Guest Lodge
Suzette P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Oornag,op pad na Pretoria.

Netjies en skoon. Sakpas-oorslaapplek.

Ashley W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

Baie ou instansie, maar goed opgepas. Wonderlik stil en veilig.

Ek en my vrou het daar oorgebly op pad na die kus. Ligging is weg van die hoofpad wat dit lekker rustig maak en mens kry 'n goeie nagrus.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Karoo Ouberg Guest Lodge
Jan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

'n Ouwêreldse en statige rusplek langs die pad.

Baie rustig, dankie.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Groete.

Karoo Ouberg Guest Lodge
Anna En Chris J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna En Chris J

Het lekker gerus na lang pad.

Sal gerus weer daar aandoen.

Donavan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donavan P

Dit was wonderlik gewees, het dit geniet.

Die mense het uit hulle pad uit gegaan om ons te help en veilig te laat voel.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Karoo Ouberg Guest Lodge
Sandra V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Sal beslis aanbeveel.

Het 'n lekker dip gaan vat in swembad op die hittige daar.

Delarey R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delarey R

Eenvoudig en gemaklik.

Net wat ons nodig gehad het, kamer met addisionele spasie en beddens vir pakplek en jong kinders. Ruim tuin. Gemaklike atmosfeer.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete.
Deone

Karoo Ouberg Guest Lodge
Adrie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adrie O

Ons eerste besoek aan Middelburg. Apteek is 'n wenner.

Wi-fi was beskikbaar, maar sein baie swak, kon skaars een persoon die diens gebruik. TV se klank was af, aircon se batterye was weg. Bad se sproeier sukkel om oor te gaan na die kraan. Lakens was skoon, maar duvet cover en klein kussings en TV was vuil. Omdat ons nie vark eet nie, was ontbyt nie beskikbaar nie. By die hotel waarheen ons toe verwys was was ook nie die cereal ontbyt nie. Ons het darem lekker omelet geëet. Nietemin, nadat ons gebad het en agtergekom het niks werk nie is daar aan ons voorgestel dat ons na 'n ander kamer skuif. Dit was absoluut net te ontwrigtend. Na 'n lang reis, uitpak en verfris is 'n mens nie lus om weer als op te pak en te skuif nie. Die ontvangsdame het vir ons die batterye vervang. Die volgende dag het die TV se klank gewerk. Ek stel voor: laat weet die gaste indien die kamer skoongemaak gaan word as gaste nie tuis is nie. Ek sou die privaatheid meer waardeer het. Nog 'n voorstel: Bemark gerus die oulike boekie wat ons eers gesien het toe ons oppak om te vertrek. Ons sou beslis van hierdie besienswaardighede besoek het as ons vroeër daarvan geweet het.

Carl B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl B

Fasiliteite kort aandag. Linne en bed was skoon en netjies.

Die een slaapkamer se badkamer se krane was onbruikbaar. Een kamer het nie air-con gehad.

Jan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Net oornag.

Diens by ontvangs baie goed. Ander persoon later onvriendelik toe ek 'n lig moes gaan vra toe daar loadshedding was.

Rian O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rian O

Onbevredigend.

Die bedrading is die hele plek vol, drade orals. DStv nie gekoppel nie. Mat voor bed vuil. Badkamer het geen warm water nie, toe daar is was dit so min dat jy dit nie kan gebruik nie. Die gang het geen ligte nie en die buiteligte by die huis was af. Hul 3-ster was geldig tot 2007. Dit is glad nie 'n ster werd nie. Plek was dalk baie mooi,maar daar kort baie aandag en opgradering.

Jan Harm V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Harm V

Oorslaap op pad na die Tuinroete.

Ruim en gerieflike kamer. Skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Francois K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Ilse V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Netjies en skoon, werkers behulpsaam.

Hulle benodig 'n plan met load shedding. Ons het 'n vrieskas en het heeltyd gestress oor die goed wat gaan bederf. Krag afgegaan omtrent 5am en was steeds af 07. 30am toe ons vertrek. Ek hou glad nie van die dorp nie.

Tara D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tara D

Gerieflik, maar nie 100% netjies nie.

Die kamers was gemaklik en daar was baie pakruimte. Die badkamer self was werkend en skoon, maar papiere en toiletrolle van die vorige gaste was nie opgeruim of vervang nie.

Elri W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elri W

Voldoende verblyf op pad see toe.

Basiese behoeftes in kamer beskikbaar. Pragtige, ou plaashuis. Kort bietjie onderhoud.

Isabel M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel M

Short, just one night.

Waited for us, as we arrived only at 19:00, friendly and helpful. But floor in the room was very dirty, bathroom and bed was fine.

Graeme C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme C

Value for money. Good for one night.

Good for a one night stay over. Parking a bit confined when full.

Gys D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gys D

Ideal for a quick stayover.

Good for overnight stay.

Wilma V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma V

Dit was nie 'n positiewe ervaring nie en ons het nie die idee gekry dat gaste vir die eienaar belangrik is nie.

Ons is vooraf ingelig dat die dorp nie krag het nie, maar as jy reeds betaal het moet jy maar gaan kyk. Ons sou nog sonder krag kon klaarkom, maar dit het ongelukkig ook beteken geen water. Ek kan nie glo dat in die 22ste eeu daar nie krisisvoorsiening gemaak word nie. Die laaste strooi wat toe die "maintenance" vir my as gas oor die foon sê ek moet hom maar laat weet as die pomp gebloei moet word vir ons om warm water te hê. Die arme persoon op diens het haar beste gedoen om ons te help sover sy kon. Die mat in die een kamer was morsig vuil en die yskas het ou, suur melk onder in die bak gehad. Dit het nie gelyk of daar skoon gemaak is nie.

Julie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Julie D

Dit was 'n nagmerrie.

Met aankoms was krag af wat buite die instansie se beheer was. Die water was egter ook af en ons moes water skep uit swembad. Die een bed was nie skoon oorgetrek nie.

Buks P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Buks P

Toiletpapier was klaar, kamer is vuil agter beddens, spinnerakke ens.

Dit was net 'n oorslaap.

Louwtjie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louwtjie D

Baie slegte pad.

Net iemand gesien om ons sleutels te gee. Geen ander dienste. Slaap en ry!

Elsabe B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe B

Vriendelike ontvangs, kamers het net een badkamer, so my kinders moes uit hul kamer my badkamer gebruik, bietjie ongemaklik.

My kinders het gekla daar was hare in hulle bed. Die restaurant wat ons aanbeveel is was verskriklik duur en ons het ure vir kos gewag, kinders was doodhonger van lang reis, hulle het nie eers afslag gegee op lang wag van meer as 2 ure vir kos nie!

Manie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie B

Sien sterre.

Sien sterre.

Theoff B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B

Soos verwag.

Die dorp is verwaarloos. Verblyf bevredigend vir oornag terwyl op reis.

Paul N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Paul N

Onveilig, geen sekuriteit.

Die nag van 29/30 is daar by een van die gaste se voertuig ingebreek. Die kar is beskadig en goed is gesteel.

Chanel R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel R

Vinnige oorstop maar baie gemaklik.

Rustige Karoo-verblyf met netjiese, ruim kamers. Sal 'n lekker groepverblyf kan maak.

Anel V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Vriendelik, gerieflik en stil.

Pragtige plek met vriendelike diens. Sal graag weer daar bly.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Hallo Anel,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Groete.
Karoo Ouberg Guest Lodge

Karoo Ouberg Guest Lodge
Retha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Rustig en aangenaam!

Rustig en aangenaam en netjies.

Karien K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karien K

Baie teleurstellend.

Die ontvangs was baie koud en onsmaaklik. Die kamer was nie behoorlik opgeruim nie. Vuil servette en koeldrankproppies nog in kamer gevind. Die beddegoed het vlekke en merke op gehad. Die miere in kamer was orals tot op bedkassies. Daar was geen water in kamer nie en moes ons naderhand (vyf en half uur later) gaan uitvind wat aangaan. Die pomp is toe eers aangeskakel en is ons watertoevoer na kamer herstel. Ons het navrae gedoen oor 'n item wat agtergebly het en niemand het tot dusver na ons toe teruggekom nie.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Karien

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is tans besig om hierdie met die Bestuur op te volg en hulle sal jou kontak.

Groete.
Deone
Karoo Ouberg Guest Lodge

Karoo Ouberg Guest Lodge
Nelia D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Gerieflik geleë in stil omgewing.

Pragtig gerestoureerde woning. Akkommodasie was gerieflik, netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang deur Griet Visagie, wat na ons omgesien het en ons die volgende oggend 'n heerlike ontbyt bedien het op die stoep.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Vriendlike groete
Deone du Pisani

Karoo Ouberg Guest Lodge
Sanett U - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanett U

Lieflike gastehuis.

Ons het heerlik gebly, lieflike gastehuis.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Sanett. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Karoo Ouberg Guest Lodge
Margaret H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret H

Advertised as self catering, nothing is provided except 2 mugs, 2 glasses and 2 sachets of coffee, tea and sugar. This is the same as a room in a hotel.

Comfortable and in a good location on the edge of town, but not self catering. There was a braai skottel, but no plates, knives, forks etc.

Karoo Ouberg Guest Lodge se terugvoer

Hi Margaret. Thank you for the review. Please note that you did not book our selfcatering unit - we only have one selfcatering unit and it is booked out for a long time. The room you booked is our garden family room, which is not a selfcatering room - it is a normal lodge room only providing coffee and tea making facilities.
Our selfcatering unit is fully equipped for self cater.

Kind regards.
Deone du Pisani

Karoo Ouberg Guest Lodge
Magda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Heeltemal voldoende as oornagverblyf.

Die kamers was netjies en voldoende as oornagfasiliteit.

Luitha D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luitha D

Tarief vir slegs akkommodasie met geen ontbyt bietjie verregaande.

Pragtige plekkie vir oornag, teleurgesteld dat tarief ontbyt uitsluit wat die tarief buitensporig maak in verhouding met ander akkommodasie wat wel ontbyt insluit.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Danny F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Netjies, skoon en stil. Vriendelike diens. Lugversorging goed.

Goedversorgde akkommodasie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang