Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ouberg Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo Ouberg Guest Lodge is in die hartjie van die Karoo in Middelburg, Oos-Kaap geleë, tussen Johannesburg en die Tuinroete, Gqeberha (Port Elizabeth) of Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-kamers wat elk uniek gemeubileer en versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n A La Carte-ontbytopsie word in die eetkamer of op die stoep bedien. Daar is 'n lieflike tuin met braaigeriewe en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Middelburg vorm deel van die Groot-Karoo in die Oos-Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Peetrie F
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo vryheid vir die siel en gemoed. Ons het soos gewoonlik baie lekker geslaap en die kinders kon weer hulself wees.
Jul 2024
Peetrie F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en sielsgenot. Ek het inderdaad baie lekker gebly. Vir die afgelope paar jaar is die plek my gesin se tuiste, baie dankie.
Apr 2024
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Goeie en vriendelike verblyf. Ons het lekker gebly.
Mrt 2024
Mariette F
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag in Middelburg. Lekker vinnig oornag plekkie. Ons waardeer die aanpassing van datums op die laaste minuut.
Mrt 2024
Marcel W
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Die verblyf was fantasties! Netjiese skoon en gemaklike kamer met vars en skoon beddegoed en handdoeke. Die lugversorger was 'n a...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Deone Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ouberg Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 85, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c602d41a7b06f9614c4a61329416b4f7447df9ea16512ef84793b86f1a637d8363f285ce27e92ea7737a6383a9f01802587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 85 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.495272708039 24.997469186783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang