Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pandok

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Helena B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was baie lekker. Ek was aangenaam verras. Het baie lekker gebly. Linda, die gasvrou, was net 'n plesier. Die mooiste vrou binne en buite. Ontbyt was puik wat sy aangebied het. Die eienaars moet pasop of ek steel vir Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil, peaceful. Lovely host, very friendly and accommodating. Safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Pandok was soos 'n oase in die woestyn na 'n lang dag op die pad! Baie dankie vir puik diens en verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdél M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Silwerskoon, vriendelik. Juweel van 'n plekkie. Ons was aangenaam verras deur Karoo Pandok. Alles is silwerskoon. Dit is rustig en mens voel net veilig en heeltemal ontspanne. Almal was vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jc P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ruim en gesellig. Heerlik oorgebly, vars, skoon, netjies en alles wat mens nodig sou hê. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker blyplek, die probeer hom beslis. Jis, dit is 'n plekkie wat ek beslis sal aanbeveel. Diens hier is uit die boonste rakke. En die kamer was regtig 'n aangename verandering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Like coming home. I wish I knew why, but Bethulie lives in my heart. I truly love coming here and have done so often. And coming to Karoo Pondok is like coming home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir jou siel. Ons 4 dae kuier was fantasties. Linda is the best. Ons wil gou weer kom. Puik dankie Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was heerlik. Ons het heerlik gebly, en Louis was 'n ongelooflik hulpvaardige gasheer. As mens met honde reis, sal ek definitief Karoo Pandok aanbeveel. Die area was goed omhein, met baie plek vir ons honde om hulle bene te rek en veilig rond te harloop. Vir 'n "pet-friendly destination" sal ek dit definitief aanbeveel. Die kamers is baie skoon, goeie linne en lekker matrasse. Alles wat mens nodig het in 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooi tuin, lekker swembad, en rustige omgewing. Het heerlik by Die Ou Kar geëet. Baie lekker gebly. DStv sou dit vervolmaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Pandok
Dankie Johanna vir jou mooi terugvoer. Ons kyk daarna om DSTV te installeer en neem jou voorstel ter harte. Mooi en geseënde nuwe jaar vir jou. Karoo groete, Zelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang