Karoo Pandok
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap reis.
Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Gaste kan gerus die swembad, braai-area en lapa gebruik.
Ontbyt word by die gastehuis bedien en gaste kan ook by Die Ou Kar Restaurant en Kroeg gaan eet wat langs die hoofpad in die dorp geleë is, minder as as 2 km van die gastehuis af. Bethulie kan vanaf die suide van die R701 via Gariepdam, vanaf die noorde via Smithfield en Aliwal-Noord of van die weste van Springfontein af, langs die N1, bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louis & Linda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 172
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Karoo Pandok het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethulie Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang