Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pandok

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap reis.

Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Gaste kan gerus die swembad, braai-area en lapa gebruik.

Ontbyt word by die gastehuis bedien en gaste kan ook by Die Ou Kar Restaurant en Kroeg gaan eet wat langs die hoofpad in die dorp geleë is, minder as as 2 km van die gastehuis af. Bethulie kan vanaf die suide van die R701 via Gariepdam, vanaf die noorde via Smithfield en Aliwal-Noord of van die weste van Springfontein af, langs die N1, bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Like coming home. I wish I knew why, but Bethulie lives in my heart. I truly love coming here and have done so often. And coming to Kar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Ons 4 dae kuier was fantasties. Linda is the best. Ons wil gou weer kom. Puik dankie Linda.
Mei 2024
Magdalena K
Gesin met tieners
5.0
Dit was heerlik. Ons het heerlik gebly, en Louis was 'n ongelooflik hulpvaardige gasheer. As mens met honde reis, sal ek definitief Karoo Pandok aanbe...
Sien meer
Mrt 2024
Johanna V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi tuin, lekker swembad, en rustige omgewing. Het heerlik by Die Ou Kar geëet. Baie lekker gebly. DStv sou dit vervolmaak het.
Jan 2024
De Wet H
5.0
Lekker plek, en lekker ervaring. Dit was 'n heerlike kuier met uitstekende diens en vriendelike ontvangs deur Louise. Die braaipakke vir aandete en ha...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Karoo Pandok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang