Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Poort Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Poort Gastehuis bied oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Worcester, ideaal geplaas as die poort na die halfwoestynlandskap van die Karoo, wat gaste toelaat om te ontdek wat die Breederiviervallei bied.

Verblyf word gebied in 4 knus kamers, naamlik die Gamka-, Ecca-, Tankwa- en Dwyka-kamers, wat almal slaapplek het vir 'n maksimum van 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, behalwe die Ecca-kamer.

Elke kamer het ook 'n kas, lessenaar, gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die eetarea waar hulle ontbyt kan geniet wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Karoo Poort Gastehuis is gerieflik langs die R60 geleë en net 2 km vanaf die N1 in die hartjie van Worcester.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Thomas T
5.0
A comfortable guesthouse, in a great location. It is a lovely place with a very welcoming environment. The host was friendly and helpfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Demi B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. We really had such a good night's rest. The room was beautiful and clean. It is close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Avril A
Saam met vriende
5.0
Comfortable. The stay was pleasant, peaceful, friendly and catered for all needs required for the weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ronel P
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike tye. Goeie ontvangs en behulpsaam.
Aug 2023
Leon K
5.0
Als wat jy nodig het vir gemaklike en veilige verblyf. Uitsonderlik skoon, gemaklik en goed ingerig. Baie veilig en die perseel is toegerus met elektr...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Poort Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5b2d98a81850f54ecdc349bebf5db9612d3c46629745a69e197391d1be79a59c200829191499c29de51b864750b931bdcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 11 Hoogstraat Paglande 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.64034546604 19.453281314144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang