Karoo Pred-A-Tours
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Pred-A-Tours is tussen Rosmead en Nxuba (Cradock) geleë. Die eiendom bied oorgenoeg wildkyk-geleenthede en braaigeriewe, 'n vuurput en 'n swembad. Die verblyf by Karoo Pred-A-Tours word in 1 rondawel wat oor 3 eenhede met hul eie badkamer beskik, 2 boskothuise en 2 oopplan-lodge-kamers met 'n aangrensende kamer aangebied.
Die grasdak-rondawel bied slaapplek vir 7 mense in 3 en suite-slaapkamers. Die rondawel is ideaal vir gaste wat maaltye soek, maar de eenheid het geen selfsorggeriewe nie. Elke boskothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Elke eenheid bevat 'n en suite-badkamer. Die boskothuis het 'n braai-area en gasketelbraaiers wat onder die stoepdak ingeskuif kan word as dit begin reën. Die lodge-kamers is oopplan-eenhede wat elkeen 3 enkelbeddens of 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer het. Die enkel-lodge-kamer langs die oopplan-logde-kamer het 1 enkelbed, maar geen selfsorggeriewe nie. Hierdie kamers is langs mekaar geleë en die een is toegerus met basiese selfsorggeriewe, maar die nader nie.
Die gemeenskaplike swembad is langs die rondawel geleë. Die vuurput is naby die ou peerbome waar gaste gereeld wild sal sien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Pred-A-Tours het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clifton Wildsplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang