Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Provence

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Karoo Provence
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corlia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V

Rustig en lekker.

Geniet die groot plaashuis en spasie en ook dat dit op 'n plaas is. Die rustigheid en pragtige omgewing wat dit bring is net lekker.

Elisa D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa D

Heerlik, ontspannend en interessant.

Gasvryheid van die eienaars en hul troeteldiere, laat enige reisiger welkom en gerus voel. Die omgewing en die huis laat mens regtig ontspan.

Karoo Provence se terugvoer

Baie dankie, sien julle gou weer.

Karoo Provence
Anthony L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Loved our short stay.

Beautiful farm, lovely people, would recommend any day.

Ruan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Baie netjiese plaashuis met meer as genoeg spasie. As jy lief is vir plaaslewe is dit die plek vir jou.

Ons het ons tydjie by Karoo Provence baie geniet! Ons het as 'n groot groep familie saam oornag en die huis is groot genoeg dat almal met gemak daar kon bly. As ons weer afgaan see toe, gaan ons vir seker meer as een nag oorbly. Baie dankie vir die gasvryheid!

Karoo Provence se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te sien.

Karoo Provence
Rene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Corlia het uitstekende diens en gasvryheid aan ons betoon. Haar plekkie is pragtig, skoon en uniek. Dit word hoogs aanbeveel.

Dit was waarlik 'n aangename ervaring. Ons beplan om weer terug te gaan.

Karoo Provence se terugvoer

Baie dankie Rene. Ek is bly ons kon die ergste koue uit dryf. Groete

Karoo Provence
Annet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet V

Aangename Karoo-ervaring.

Ons sal Karoo Provence beslis aanbeveel vir enigiemand wat 'n ware Karoo-plaaservaring wil beleef. Die fasiliteite is skoon, netjies en smaakvol. Vir seker die moeite werd om hier te stop!

Madalize B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madalize B

Egte plattelandse gasvryheid.

Mooi omgewing.

Karoo Provence se terugvoer

Kom kuier asb weer.

Karoo Provence
Karen H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Baie gerieflike huis in pragtige omgewing.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorbly indien ons in die omgewing is.

Karoo Provence se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Karoo Provence
Carlien J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien J

Gesellig.

Dankie Corlia en Jan Harm vir julle gasvryheid, ons het dit baie geniet!

Karoo Provence se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Kom weer.

Karoo Provence
Sarah L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L

What an awesome stopover on the way home for the Eastern Cape. Felt like an additional night of holiday.

The hosts were so welcoming and the farm was full of charm. Stunning location and so relaxing. The farmhouse is beautiful with everything you need and full of history. I would strongly recommend Karoo Provence to anyone who enjoys the peace and quiet of a beautiful working farm.

Karoo Provence se terugvoer

Please come again.

Karoo Provence
Natasha J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Asemrowend, die stilte en natuur skep soveel vrede. Wonderlike eienaars.

Karoo Provence is vir seker 'n gastehuis waar ons graag weer sal wil kuier. Ons was vriendelik ontvang en het die kuier vreeslik geniet.

Karoo Provence se terugvoer

Kom kuier asb weer.

Karoo Provence
Michelle M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Lekkerste naweek. Dit voel presies soos om by familie op die plaas te gaan kuier. Ons was so mooi verwelkom. Die plek is so mooi, en die mense is nog beter.

Ek sal enige iemand aanraai om hierdie wonderlike plek te besoek. Oom Jan-Harm en Tannie Corlia het ons so bederf. Hulle gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Die kombuis is so lekker plek om te kuier, daar is plek vir almal! As jy nie hier bespreek nie, mis jy uit.

Karoo Provence se terugvoer

Julle beter weer kom kuier.

Karoo Provence
Deon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Wonderlike Karoo-ervaring.

Vriendelike ontvangs, lekker rustige omgewing, goed toegerus. Heerlik vir 'n groot gesin. Groot grasperk vir kinders om te baljaar.

Karoo Provence se terugvoer

Hoop om julle weer te sien.

Karoo Provence
Elsje L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Die perfekte halfpadstop tussen die Kaap en Gauteng.

Dit was 'n heerlike ervaring om by dié gawe mense se gastehuis oor te slaap! Die kinders het die groot grasperk en die diere baie geniet terwyl ons grootmense rustig op die stoep kon sit en die sonsondergang waardeer. Ek sal die plek vir enige persoon aanbeveel.

Karoo Provence se terugvoer

Elsje, ons hoop ons sien julle gou weer.

Karoo Provence
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Murrayskop, Venterstad, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Gdi70ssyT2VBc61PaKTGGc8WRuOHLTZkhIxJaH2a7BLl0vsAO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 R58 Murrayskop 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.801196 25.952257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang