Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Refresh

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Magda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great place. Baie lekker gebly en ons honde was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag
5.0
Jan 2024

Beste plek in Oudtshoorn! Wat 'n heerlike lafenis na 'n lang rit! Die lugversorging was spesiaal. Dit is 'n pragtige plekkie en gawe gasheer. Sal vir seker weer daar slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en gemaklik. Die huis het al die geriewe om 'n gemaklike en rustige basis te wees om Oudtshoorn te verken. Die aircons het die somerweer draaglik gemaak en die WiFi het die tieners besig gehou. Ons het ook al ons Kersfeeskos in die goed toegeruste kombuis gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Heerlik. Ja, dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leslie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was maar net een aand. Alles was goed. Net een probleem, my motor moes in straat parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Karoo Refresh
Leslie is welkom om weer by ons te kuier. Alle voertuie kan agter hekke ook parkeer word as hulle nie in die straat wil parkeer nie. Hy moes dit net genoem het. Ons area is baie veilig en ons parkeer self ook voor die gastehuis deur die nag. Die opsie vir agter parkeer is wel daar.

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Ons verblyf was aangenaam. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam om ons verblyf aangenaam te maak. Alhoewel die voortslepende beurtkrag tog maar 'n demper op verblyf plaas, is die perseel met 'n kragopwekker en kleiner LED ligte toegerus wat die donker verdryf en die TV laat werk. Die WiFi het uitstekend gewerk en was deurentyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Edward P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Baie rustig. Al probleem wat ek gehad het was dat as ek die adress op Google Maps insit wys hulle die huis langsaan as die gastehuis. Die mense was baie vriendelik. Hul het uit hul pad gegaan om ons te help gedurende die kragonderbrekings. Hul het spesiaal 'n gasstoof vir ons gekoop. Hul het ook krag van 'n kragopwekker voorsien. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 235, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc541b48784127dab1e0afb4b1f5e95b29c9832414b5e01e50bbdb4cfa45f5ed194ee994c9db506010bc18849055c599084fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 235 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -33.5908723 22.191720915345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang