Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Retreat Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

D.H.B Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Karoo Retreat Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annelene L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene L

Ons het heerlik geslaap en ontbyt. Personeel baie vriendelik.

Heerlik gebly en kuier.

Ernst S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Lekke geslaap en bly.

Moderne goed ingerigte eenhede met pragtige buite geriewe vir jonk en oud. Gasvrye personeel laat jou baie tuis voel en is voorwaar 'n lekke slaap.

Liza S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Waarde vir geld, baie keurig en mooi!

Pragtige gastehuis met alles wat mens nodig het! Wens ek kon langer bly!

Mádine O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mádine O

Sal so graag nog wil bly!

Baie dankie, dit was heerlik, alles werk 100% en dit tel baie!

Laylani J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laylani J

Fantasties.

My tyd by Karoo Retreat Gastehuis was baie aangenaam. Ons het die stilte en rustigheid geniet. Julle plek is baie netjies en skoon. Die beddegoed was heerlik met die warm beddegoed en warm water. Ek sal vir seker weer by julle wil tuisgaan. Ek gee julle 10 uit 10.

Frikkie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Cozy B&B.

It was a comfortable stay. Everything you need in a B&B. Breakfast was lovely! Staff were very friendly. The 2 springboks roaming around were a pleasant surprise.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Frikkie,
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Karen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Dit was awesome!

Ek het 'n fantastiese tydjie by julle gehad. Die diens wat ons ontvang het, was uitstekend. Ek sal enige tyd julle aanbeveel. Ons gasvrou was 'n engel. Waar ek my foon-laaier vergeet het, het sy my laat weet en ek kon betyds terug draai om dit te kry.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Karen,
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat-span

Karoo Retreat Gastehuis
Nadine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Dis 'n amazing plek!

Ons sal beslis weer daar bly, dit is so mooi, dis rustig en dis skoon. Die diens is great en die mense amazing. Dankie vir jul gasvryheid.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Nadine,
Baie dankie dat jy by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Ons sal beslis weer kom kuier.

Mooi, netjies en modern.

Lukas S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

N oase op jou reis.

Ja, die plek was baie skoon en netjies, en die personeel was hulpsaam.

Leslie W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W

Really beautiful and has everything you need.

Awesome place and very friendly and professional staff.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Welmarie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmarie V

Heerlik.

Ons het heerlik gebly en baie lekker geeët. Baie dankie! Julle sal ons definitief weer sien!

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Welmarie, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop dat julle die tydjie geniet het.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Ane K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane K

Relaxing, comforting and peaceful.

It was very relaxing.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Ane, thank you for your lovely review. We are happy to know that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Sharon D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Fantasties.

Baie lekker en rustig.

Ingrid G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G

Aan te bevele! Sien jul weer!

Vriendelike Lettie het ons ontvang. Ons kamer was ruim, netjies en skoon. Ontbyt en koffie was heerlik! Sal beslis weer hier slaap indien ons deur Oudtshoorn reis.

Sonja T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Heerlik ontspan.

Skoon, netjies en veilig. Springbokke was daar rondloop was 'n bonus.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Sonja, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle weer by Karoo Retreat te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat span

Karoo Retreat Gastehuis
Kenneth K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth K

Heerlik gebly, baie rustig en Lettie was baie gasvry en behulpsaam.

Heerlik gebly, baie rustig en Lettie was baie gasvry en behulpsaam. Uitstekende diens. Sal beslis Karoo retreat aanbeveel.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Kenneth, baie dankie vir jou resensie. Dit is lekker om te weet dat julle die tydjie geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span.

Karoo Retreat Gastehuis
Antoinette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Lekker.

Baie lekker gebly. Baie gasvry.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Antoinette, baie dankie, ons waardeer jou resensie. Dit was lekker om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Karen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Verblyf was uitstekend en sou vir langer wou bly.

Dit was regtig baie lekker om hier te oornag. Alles is netjies skoon en diens is uitstekend en personeel baie gaaf. 5-ster diens ontvang.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Karen, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Francois O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Skoon, netjies, gemaklik.

Heerlike, skoon en netjiese verblyf. Ons as gesin het lekker gebly. Pragtige swembad om te geniet.

Veronica T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T

Baie lekker gekuier!

Baie vriendelike verwelkoming, netjies en skoon, sal beslis weer daar oor bly.

Fanie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie mooi en vriendelike diens.

Rustige omgewing en pragtige tuin.

Lauren M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Amazing, ons het so lekker gebly.

Ons stay was amazing al was dit net vir 1 aand. Die gasvrou was die vriendelikste en super behulpsaam gewees, sal definitief aanbeveel en ook weer daar boek.

Corna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna W

Die koel kamer en lieflike swembad was 'n welkome gesig op 'n 40° C somersdag!

Pragtige akkommodasie en vriendelike diens. Ons is vooraf gewaarsku dat die mure nie klankdig tussen die eenhede is nie en ons het dit eerstehands ervaar toe ons bure 4h00 die volgende oggend opgestaan het (en hulle alarm vanaf 5h00-5h30 elke 5 minute afgegaan het). Maar ten spyte hiervan, het ons baie lekker gebly - ons het dit geniet om in die swembad af te koel en ontbyt was heerlik gewees.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Corna, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop dat julle binnekort weer sal bly.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Kevin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Absolutely amazing. Everything was perfect.

Absolutely amazing. Everything was perfect from the time we arrived until we left, we were blown away by the place and this little gem in the heart of the Karoo.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Kevin, thank you so much for your lovely review. It was such a pleasure welcoming you and your family to our little oasis.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Ben M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Ek kan Karoo Retreat met gemak aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, gasvryheid en behulpsaamheid uit die boonste rakke. Veilige en rustige atmosfeer.

Natasha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Gasvryheid in die hart van die Klein Karoo.

Ons gesin het die gasvryheid en geriewe van Karoo Retreat baie geniet.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Natasha,
Baie dankie, ons waardeer jou resensie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Elmar F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar F

Baie lekker.

Sentraal en die swembad koel lekker af in die hittige son. Vriendelike werkers en hulpvaardig.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Elmar,
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Freddie O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O

Lekker en netjiese skoon verblyf in Oudtshoorn.

Lekker verblyf in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Redelik naby restaurante en ontvangs was goed. Eenhede is netjies, skoon en goed toegerus vir kort en langer verblyf. Kwaliteit van internet was goed.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Freddie, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Carina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Netjies, veilig en beslis 'n plek wat ons weer sal besoek!

Ons het 2 nagte oorgebly en was baie hartlik ontvang deur vriendelike personeel. Ons het heerlik gebraai en gekuier by die braai-area voor ontvangs. Die springbokkies wat los rondloop was natuurlik ook 'n groot hoogtepunt.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Carina,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Kim P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim P

Peaceful, beautiful and accommodating.

The place is beautiful and peaceful. Service is excellent, and staff is friendly and very accommodating. They even catered for our little one regarding sleeping arrangements.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Kim, thank you for your lovely review. We are happy to know that you enjoyed your stay. We hope that you will visit again soon.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Sharon J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon J

Goeie diens vir dit wat ons betaal het.

Baie lekker met die beste gasvrou.

Susan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Rustige oornagplek vir my en my hond.

Dis 'n netjiese woonstel en het alles wat ek nodig gehad het. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die springbokkies wat daar rondstap was 'n aangename verrassing!

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Susan,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Kasandra V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kasandra V

Mooi.

Dit was 'n gemaklike blyplek. Hulle het 'n kot ingesig wat baie bedagsaam was. Dit is regtig 'n baie mooi plek. Ontbyt was heerlik. Die villas is vir 4 persone, maar definitief nie 4 volwassenes nie. Eerder 2 volwassenes en 2 kinders. Daar was nie handdoeke beskikbaar vir die additionele persone nie. Die villa kom voor asof dit opgeset is vir 2. Die gemeenskaplike Jacuzzi en wasgoeddienste is slegs beskikbaar teen additionele kostes wat nie op die advertensie duidelik gemaak word nie. Ons het gevra dat daar nie gedurende ons verblyf skoongemaak word nie. Ons het uitgegaan vir die dag en met terugkom kon ons sien die versoek was van die hand gewys en dat iemand wel binne ons villa was.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Kasandra, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Ons is regtig baie jammer omtrent die misverstand van die skoonmaakdiens. Met julle volgende besoek sal ons vir julle 'n komplimentêre Jacuzzi-sessie bespreek. Vriendelike groete, Karoo Retreat Span.

Karoo Retreat Gastehuis
Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa D

Positiewe ervaring.

Ons het lekker gebly in die moderne gastehuis met 'n lekker groot swembad. Vriendelike diens.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Marisa,
Baie dankie dat jy by Karoo Retreat gebly het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Landru E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landru E

Goeie fasiliteite, netjiese perseel.

Die verblyf was skoon en netjies.

Percival B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Percival B

It was a very unpleasant stay.

I would like to share my unhappiness with Karoo Retreat Gastehuis. I booked one of their Comfort family units for two adults, but when we arrived, we were given one of their luxury villas. The stay in the villas was very noisy because it is connected to three other units, and you could hear every conversation of the people that stayed next to us. One couple had small children, and that was even worse. We booked for self-catering, but there was no cutlery or utensils other than two teaspoons, cups, and glasses. We could not make any porridge or warm up food.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Percival, thank you for taking the time to write a review. We would like to apologise for the unpleasant stay. It's unfortunate that you did not contact reception to resolve the issue, we would have happily upgraded you to another room. We hope that you will consider staying with us again to enjoy a better experience at our little oasis.
Kind regards,
Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S

Rustig, mooi en lekker.

Die plek is pragtig en rustig. Personeel is vriendelik. Sou wel verkies dat personeel nie direk voor die villa deurbeweeg nie. Dit versteur die rustige atmosfeer en maak inbreuk op jou privaatheid.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Pragtige verblyf! Karoo Retreat Gastehuis is tops.

Ons is hartlik verwelkom deur die dames by ontvangs. Die inligting en inboekproses het maklik verloop. Die kamer was ruim en het alles gehad wat ons kon benodig. Die badkamer het genoeg pakplek gehad. Daar was genoeg warm water. Die kamers is smaakvol en luuks! Aandag word geskenk aan dekor, verblyf, die tuin en swembad area! 'n Vriendelike kat het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die beddegoed was skoon en snoesig.

Annemarie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie N

Baie lekker en vriendelike mense.

Dit was voorwaar lekker en 'n heerlike wegbreek.

Tharina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S

Lekke!

Heerlike netjiese en skoon gastehuis. Pragtige tuine en swembad. Kinders kon heerlik swem en krieket speel op die gras. Lettie die gasvrou was baie gaaf en het ons baie welkom laat voel.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Good morning Tharina,

Thank you so much, it was nice having you at our place. We hope to see you again in the future. Happy 2024!

Lettie

Karoo Retreat Gastehuis
Landi G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi G

Het 3 aande by Karoo Retreat vertoef en hul diens is vriendelik en puik.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Netjies en gemaklik en die personeel doen baie moeite. Sal beslis weer hier bespreek.

Charlton J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J

Fantasties, gaan weer terug.

Baie lekker, stil en rustig vir klein families.

Lyndon M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon M

Your guesthouse exceeded my expectations in every way.

The hospitality and charm of the accommodation made my stay truly unforgettable.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Dear Lyndon, thank you so much for your lovely review. We would love to welcome you again to our little oasis. Kind regards, Reservations

Karoo Retreat Gastehuis
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Heerlik! Sou nog 'n nag wou bly maar hulle was reeds volbespreek.

Absoluut heerlike eenhede en pragtige skoon swembad.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Lynette, baie dankie, ons waardeer jou resensie. Ons hoop dat julle gou weer sal bly by Karoo Retreat.
Vriendelike groete,
Rina

Karoo Retreat Gastehuis
Neels G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Baie mooi, lekker gebly.

Baie mooi, skoon en netjies. Ontbyt baie lekker.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Neels, baie dankie dat julle by Karoo Retreat tuis gegaan het. Ons hoop dat julle gou weer sal bly.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Vera R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera R

Mooi maar onprakties met slaapplek bo en badkamer en wit trappe teen wit vloer.

Die fasiliteite is pragtig, met 'n lieflike swembad. Hoewel die eenheid skoon in wit vertoon is, is dit onprakties met die badkamer op die onderste vloer en die slaapkamer op die loft. Die wit vloer en wit trappe het nie genoeg kontras geskep nie en 'n onveilige gevoel geskep. Die kamer het ook nie afgekoel in die nag nie omdat daar nie goeie lug deurvloei is nie en met beurtkrag het die lugversorging nie gewerk nie. Dit was ook steurend dat die vertrek nie donker genoeg was met vensters wat te hoog is vir gordyne.

Karoo Retreat Gastehuis se terugvoer

Beste Vera, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly om te hoor dat jy ons fasiliteite en swembad geniet het, net jammer dat jy nie die kwessie van die eenheid met trappe by Ontvangs gerapporteer het nie. Ons sou julle graag na een van ons ander eenhede verskuif het. Ons hoop dat jy weer by Karoo Retreat sal tuisgaan om 'n beter ervaring in een van ons ander eenhede te geniet.
Vriendelike groete,
Karoo Retreat Span

Karoo Retreat Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832657fb4adf8a545ae51ec1a0a9840e6921c952cfda5b1eae55036859d239e687b7ef383db00419a657168d71c96330ef00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582159 22.197085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang