Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Karoo Rus
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marius S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Netjiese verblyf waar jy rustig kan word.

Dit was goed om so bietjie weg te breek en Karoo Rus was definitief waarde vir geld. Baie mooi omgewing, steeds in die dorp, laaste straat aan die voet van die berg. Stil omgewing en jy kan regtig jou rus kry. Hot tub vat bietjie lank om warm genoeg te word, maar is dan die moeite werd.

Wilhelm H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H

Oulike container home.

Oulike "container home". Goeie waarde vir geld.

Deonette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette V

Karaktervolle heerlike koel huisie in somerhitte.

Baie lekker, dankie! Ek dink net die WiFi moet opgradeer word vir mense wat wil werk, maar verder is dit 'n fantastiese huisie.

Andre F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F

Fantasties.

Baie lekker, rustig, skoon, netjies. Kinders het hulle baie geniet.

Christine J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine J

Bevredigend.

Behalwe dat die plekkie effens knap is vir 2 persone, was dit gerieflik genoeg.

Julie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie M

Very pleasant stay, very satisfied.

Neat, clean and comfortable. The Tiny House is a good base if you plan to spend most of the time doing activities and eating out, but probably best when used in conjunction with the main house as a group, because then there is enough room to braai and socialise comfortably in the main house.

Lora S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lora S

Rustig.

Dit was lekker rustig. Dankie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ronel H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel H

Lekker gebraai.

Die ligging is lekker, die woonbuurt is lekker stil en veilig. Ek was baie teleurgesteld in die skoonheid van die kombuis. Alle eetgerei, borde en bakke moes gewas word voordat ons dit kon gebruik. Met die oopmaak van die messe en vurke laai kon mens duidelik die vorige besoekers se kos aan die vurke en lepels sien. Die res van die plek was skoon. Die kussings het dringend vervanging nodig aangesien dit so plat soos 'n pannekoek is. Indien jy in die winter besoek en later in die aand binne wil sit, is daar nie genoeg sitplek vir 'n gesin om saam te sit nie.

Karoo Rus se terugvoer

Hi Ronel, baie dankie vir jou resensie. Baie jammer oor die ongerief, ek vra nederig om onverskoning oor die gaste voor julle wat nie die eetgerei skoon gewas het nie, aangesien dit een van Karoo-Rus se reëls is dat gaste self die skottelgoed moet was, afdroog en wegpak. Dit is egter nie 'n verskoning nie en ek sal definitief daaraan aandag gee.
Wat die kussings aanbetref, het ek reeds die kussings vervang.
Wat sitplek binne aanbetref, daar is twee dubbel bankies by die tafel vir vier mense, daar is 'n dubbelbank in die sitkamer en vier ekstra stoele wat julle kon gebruik. Dit is dus sitplek vir tien mense alhoewel die huis net vir vier mense is.

Groete,
Karoo-Rus

Karoo Rus
Corry B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corry B

Left 2 days early as not prepared to put up with second rated accommodation.

Most unpleasant having to make do in a converted shipping container. Not at all as presented in your promotional literature.

Magda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Lekker gebly in Tiny Huis.

Ons het baie lekker in die Tiny Huisie gebly. Was baie opgewonde oor die "aircon". Dit was 'n bonus.

Charrise W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charrise W

Homely, attention to detail and spotless.

Highly recommended - good views, well-located, friendly hosts, well-equipped, quaint and homely, loved the heated splash pool and unique garden table.

Dnowin L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dnowin L

Lieflik.

Baie lekker tyd gehad.

Marieta R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R

Ek gaan weer.

Die agterstoep is hemels. Die hele huis is 'n ontdekkingsreis. Hier kan jy rus vind vir jou siel. Klein dinge laat jou voel jy is op reis in 'n ander land.

Janine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Lovely stay, perfect for our needs. Warm and friendly service, lovely location.

We were in town only for an overnight stopover. Karoo Rus was the perfect place to lay our heads for the night. We had all the amenities needed vut dis not make use of due to the short time of our stay. Well worth a visit.

Mientjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie V

Pragtige plekkie, baie skoon en netjies.

Die eenheid is kompak, maar baie netjies en skoon. Sal hul beslis aanbeveel.

Pieter W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Baie netjies, skoon en stil area. Privaat buitebad is 'n wenner.

Baie mooi skoon en netjies. Stil area.

Dee-lynn S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-lynn S

Dit was 'n baie rustige atmosfeer - baie lekker tyd gehad, dankie.

Die plek en naam pas heeltemal by mekaar. Baie lekker plekkie om te rus en agteroor te kuier.

Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Netjies.

Ideaal vir korttermyn verblyf.

Maryké O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryké O

Rustig en vreedsaam.

Baie lekker gekuier, selfoonopvangs is net baie sleg en die dreine in die badkamer kan gerus bietjie skoongemaak word met dreinreiniger.

Maryke M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke M

Klein spasie. Kuier in die mooiste Montagu.

Karoorus is goed geleë in die pragtige Montagu. Ons het nie besef dat ons verblyf in 'n container was nie (ons eie skuld, het nie mooi na die foto's gekyk nie). Vir groot mense soos onsself wat gewoond is aan baie spasie, is die akkommodasie te klein. Daar is wel ook 'n plek vir ses mense op dieselfde perseel.

George O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George O

Net 'n vinnige oornag. Perfek daarvoor. Klein maar baie goed uitgelê.

Ongelukkig net 'n oornagstop so het nie tyd gehad om die bad te beproef nie, sal maar weer moet gaan.

Hannie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie H

Rustig. Netjies.

Baie vriendelik ontvang. Die netheid van die eenheid was opvallend.

Allan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan M

Rustig en ontspanning.

Lekker wegbreek van die gevoel van die stad, en lekker tyd saam met jou familie te spandeer. Daar was net een ding wat gepla het, dit was die matrasse op die kinders se beddens wat nie voldoende is vir tieners nie, jy kon elke plank voel.

Clarise P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarise P

Lekker rustige atmosfeer vir wegbreek.

Die verblyf was baie lekker. Ek stel voor dat hulle 'n kas inbring vir jou klere.

Wanecia P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanecia P

Peaceful. Neat. Relaxing. Sufficient.

A lovely, neat little cottage that provided everything we needed for our stay. It is situated in a peaceful area that allows for a relaxing stay.

Ralph P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ralph P

Overpriced. Essentially it is a container room. No wifi.

Many amenities did not work.

Jaclyn N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn N

Rustig en ontspannend.

Baie dankie vir 'n lekker rustige plekkie. Ons het die tydjie geniet en sal enige tyd terugkeer. Die vriendelike ontvangs sal ons vir altyd onthou!

Marcelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Very relaxing, quiet, beautiful setting.

Boesman and Petra were wonderful hosts. Tiny Karoo Rus had everything and more, we loved the bath on the deck. Want to get away for a romantic weekend, this is the place to go to. The town was so breathtaking, will definitely visit again. Thank you Boesman for the wonderful biltong etc. basket for my husband's birthday, what a great surprise.

Karoo Rus se terugvoer

Thank you Marcelle for your review, you are always welcome to visit Karoo-Rus and Tiny Karoo-Rus.
Greetings,
Boesman

Karoo Rus
Joanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V

Ideale wegbreek in netjiese oulike plekkie.

Huisie is netjies en het alles 'n wat mens nodig het. Ideale ligging en baie veilig.

Herman S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Dit was 'n baie rustige gesinstyd.

Sal dit vir enige persoon wat kwaliteit gesinstyd wil saam spandeer aanbeveel.

Desire C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire C

Baie klein, maar lekker gebly.

Bietjie beknop. Sal vir 1 persoon aanbeveel.

Johannes Marthinus Willem O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Marthinus Willem O

'n Wonderlike ervaaring!

Die diens was baie spesiaal vir ons en hulle het baie moeite gedoen om ons wittebrood behoordelik af te skop.

Hermien E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien E

Pynlik netjies, kompak en gerieflik vir korttermyn verblyf.

Ons was al in die kothuis en Tyny Karoo. Sal altyd teruggaan, vriendelik met die gas se gerief in gedagte te alle tye. Weereens baie dankie aan die webblad en Hendrik Brighton.

Conrad V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Very nice place to stay.

The owner is super friendly and the place is very nice to stay in.

Claire C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C

It's a lovely cottage and has everything you need.

My only suggestion would be to put a notice up to give instructions on how to warm the hot tub. With the expected time it would take.

Anthony M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Baie rustig.

Die naam Karoo Rus is paslik vir die plek, weg van die gejaag van die stad.

Danie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie J

Lekker gerus.

Sou baie lekker gewees het as daar WiFi geinstallleer kan word.

Karoo Rus se terugvoer

Hi Corne, dankie vir jou resensie, ek het reeds drie maande gelede aansoek gedoen vir Wi-Fi, maar blykbaar is daardie area nog nie "live" nie, hopelik binnekort.

Groete
Karoo-Rus

Karoo Rus
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kristen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen H

Absolutely amazing!

What a beautiful spot, so quiet and peaceful. The perfect getaway!

Francois B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Perfekte wegbreek.

Baie mooi en lekker wegbreek, netjies en alles wat mens kort.

Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie N

Heerlike oornaggeriewe.

Baie gerieflik met meer as wat nodig is vir verblyf. Sal net graag ’n bedkassie aan albei kante van dubbelbed wou gehad het, maar nie ’n krisis nie.

Swanepoel C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Swanepoel C

Awesome.

Was very nice thank you.

Frits L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frits L

Die plekkie is ongelooflik netjies en ideaal om by te oornag. Die plekkie is net ongelooflik klein, daar is nie plek om jou klere of tasse neer te sit nie.

Om te oornag en jou goedjies in die motor te los, is dit voldoende.

Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lekker rustigheid.

Dit is 'n ongelooflike lekker bly plekkie. Ons het dit baie geniet. Boesman en Marina is baie vriendelike mense. Hulle het ons oorbly vir ons baie huislik gemaak. Hulle kry 150/100!

Teena V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teena V

Rustig, pragtige uitsig.

Jy kan op Karoo Rus afskakel en net op die stoep sit en na die berge staar. Ons het gaan stap en ons verkyk na die rotsklimmers. Was voorreg om daar te kan bly en saam met ons familie te kuier.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206603826af79ee71bd60bbfeadaacef657003df851b72994a51882b935785d9800c8367388aaf274b50522ee767d6b49523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 2 Klip Street Montagu West 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782464705976 20.112394953725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang