Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marius S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjiese verblyf waar jy rustig kan word. Dit was goed om so bietjie weg te breek en Karoo Rus was definitief waarde vir geld. Baie mooi omgewing, steeds in die dorp, laaste straat aan die voet van die berg. Stil omgewing en jy kan regtig jou rus kry. Hot tub vat bietjie lank om warm genoeg te word, maar is dan die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oulike container home. Oulike "container home". Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Karaktervolle heerlike koel huisie in somerhitte. Baie lekker, dankie! Ek dink net die WiFi moet opgradeer word vir mense wat wil werk, maar verder is dit 'n fantastiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker, rustig, skoon, netjies. Kinders het hulle baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Bevredigend. Behalwe dat die plekkie effens knap is vir 2 persone, was dit gerieflik genoeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Julie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Very pleasant stay, very satisfied. Neat, clean and comfortable. The Tiny House is a good base if you plan to spend most of the time doing activities and eating out, but probably best when used in conjunction with the main house as a group, because then there is enough room to braai and socialise comfortably in the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lora S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig. Dit was lekker rustig. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2024

Lekker gebraai. Die ligging is lekker, die woonbuurt is lekker stil en veilig. Ek was baie teleurgesteld in die skoonheid van die kombuis. Alle eetgerei, borde en bakke moes gewas word voordat ons dit kon gebruik. Met die oopmaak van die messe en vurke laai kon mens duidelik die vorige besoekers se kos aan die vurke en lepels sien. Die res van die plek was skoon. Die kussings het dringend vervanging nodig aangesien dit so plat soos 'n pannekoek is. Indien jy in die winter besoek en later in die aand binne wil sit, is daar nie genoeg sitplek vir 'n gesin om saam te sit nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Hendrik
Karoo Rus
Hi Ronel, baie dankie vir jou resensie. Baie jammer oor die ongerief, ek vra nederig om onverskoning oor die gaste voor julle wat nie die eetgerei skoon gewas het nie, aangesien dit een van Karoo-Rus se reëls is dat gaste self die skottelgoed moet was, afdroog en wegpak. Dit is egter nie 'n verskoning nie en ek sal definitief daaraan aandag gee. Wat die kussings aanbetref, het ek reeds die kussings vervang. Wat sitplek binne aanbetref, daar is twee dubbel bankies by die tafel vir vier mense, daar is 'n dubbelbank in die sitkamer en vier ekstra stoele wat julle kon gebruik. Dit is dus sitplek vir tien mense alhoewel die huis net vir vier mense is. Groete, Karoo-Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206603826af79ee71bd60bbfeadaacef657003df851b72994a51882b935785d9800c8367388aaf274b50522ee767d6b49523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 2 Klip Street Montagu West 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782464705976 20.112394953725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang