Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Rus bied twee opsies, een is Karoo-Rus met twee slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste of jy kan Tiny Karoo-Rus geskik vir 2 gaste gebruik. As jy ses mense is kan jy albei eenhede bespreek.

Karoo Rus bied 'n rustige toevlugsoord met lieflike uitsigte oor die Langeberge en is dit die historiese dorp Montagu in die Wes-Kaap geleë. Lê tussen Kaapstad en Oudtshoorn op die bekende Kaapse Roete 62.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat bestaan uit die hoofhuis en 'n kothuis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die huis is so ingerig dat gaste kan ontspan. Dit is 'n plek vir families en vriende om mekaar weer te vind. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, asook 'n gasstoof vir beurtkrag, en daar is 'n binnebraai. Die stoep het 'n pragtige uitsig, daar is 'n hangmat en 'n buitebraai, en gaste kan ontspan in die privaat plonspoel met 'n uitsig oor die berge. Die plonspoel kan op koeler dae verhit word. Gaste kry veilige privaat parkeerplek op die perseel.

Tiny Karoo-Rus is 'n hoogs moderne klein kothuis vir 2 in die hartjie van Montagu-Wes. Die kothuis het lugversorging vir die warm somersdae en 'n verwarmer vir die koue winteraande. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n dek. Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die dek het sitplek buite en braaigeriewe. Daar is 'n marmerbad op die dek waar gaste onder die sterre kan ontspan.

Montagu se bekendste besienswaardigheid is sy warm minerale bronne terwyl ander besienswaardighede museums, boeremarkte en restaurante insluit. Doendinge in die omgewing sluit skilderagtige staproetes, rotsklim en bergklim in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Karoo Rus
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206603826af79ee71bd60bbfeadaacef657003df851b72994a51882b935785d9800c8367388aaf274b50522ee767d6b49523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 2 Klip Street Montagu West 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782464705976 20.112394953725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang