Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rust

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolute waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die volle DStv pakket 'n bonus asook die elektriese warmlakens was 'n wenner in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. DSTV om die Olimpiese Spele te kon kyk, asook die elektriese warmlakens was 'n wenner in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elray I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly. Sal definitief meer as 1 aand daar oorbly. Alles was perfek. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Eienaar was baie behulpsaam. Baie mooi plekkie. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Karoo Rust
Beste Elray, baie dankie dat julle van Karoo Rust Victoria-Wes se oornaggeriewe gebruik gemaak het. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en in julle behoeftes te kon voorsien. Veilig wees en sien julle weer in die toekoms. Groete, Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851d8108c8527b0fcb60e92775ce4fd2a33f87d8e6dced1a9e23d6f0e1d7804485a2f2ff145dbfbbe5761ae7a8b9e58b1919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 428 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 16 Voortrekker Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.4055403 23.11854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang