Karoo-Rust
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dawn L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Alan R - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie sentraal in die dorp.
Hannes L - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik in Prince Albert gewees.
Joy-anne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Would go there again: peaceful and lovely spot in the Karoo.
Tok B - Feb 2024
Algehele gradering
Was 'n aangename verrassing.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie, Tok. Kom gerus weer.
Leoni
Alex B - Jun 2024
Algehele gradering
Ideal for us.
Geraldine L - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig. Het dit baie geniet.
Karoo-Rust se terugvoer
Jammer oor die trappe geraas. Ons vra gaste om die onderste persone te respekteer wanneer hulle op en af gaan, maar dit gebeur nie altyd nie.
Willemien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Adriaan C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie Adriaan, kom gerus weer. Altyd lekker om gaste terug te verwelkom. Groete, Leoni
Willem-george S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Willem-George, kom gerus weer.
Groete,
Leoni
Dries G - Nov 2023
Algehele gradering
Prins Albert is 'n pragtige dorp.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Dries.
Baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Leoni
Marita S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in Prince Albert. Baie lekker verblyf.
Bart H - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik en lekker rustig.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Bart.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Leoni
Chantal V - Des 2023
Algehele gradering
Comfy, filled with character overnight stay.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you, Chantal. You are always welcome.
Arrie K - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf in die hart van Prins Albert.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Arrie. Julle is altyd welkom.
Lynette N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sou net 'n gewone braai bo ketelbraai verkies.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Lynette.
Kom kuier gerus weer en ek sal sorg vir n gewone braai. ( Ek dink toe nou n ketelbraai is n lekker bederf. Jammer daaroor.)
Lekker dag
Groete
Leoni
Tasha F - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik, die eienaars is op die perseel en is opreg geïnteresseerd in ons verblyf.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Tasha. Ons hoop om julle weer te sien. Groete
Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, stil en veilig.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie. Groete. Leoni
Sarie S - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Aangename eienaars.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie Jan, altyd welkom.
Heineke Z - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus!
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer.
Marita J - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Marita.
Julle is altyd welkom.
Leoni
Hessie G - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Hessie.
Altyd welkom om terug te kom.
Leoni
Zylma M - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you Zylma.
Hope to see you again!
Regards
Leoni
Belinda O - Okt 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek, skoon, goeie kraakvarslinne, vriendelike ontvangs.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie Belinda.
Kom kuier weer. Jy is altyd welkom.
Leoni
Japie K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Japie.
Hoop om julle weer te sien.
Leoni
Marco T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon, lekker omgewing.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie, Marco.
Konni H - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable, well-appointed.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you Konni.
Antoinette S - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese verrassing.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Antoinette.
Kom kuier gerus weer.
Leoni
Ida V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike ontdekking van dorpie. Netjies en veilig.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you, Michiel.
Hope to see you again.
Leoni
Jan H - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, die hele plek sê kom weer terug asb.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie hoop ons sien weer!
Eugene A - Des 2021
Algehele gradering
Prins Albert is 'n idilliese dorpie.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you. Come visit again.
Dolf W - Des 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf in van die wêreld se mooiste dorpie en Johan en Leonie weet hoe om na hul gaste om te sien.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Corné G - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Janke G - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Janke.
Kom gerus weer en geniet die res van julle vakansie.
Veilig reis.
Leoni
Roelof M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie Roelof.
Kom kuier gerus weer. Dit is altyd lekker om gaste terug te verwelkom.
Leoni
Tanya M - Okt 2019
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Karoo-Rust se terugvoer
Dankie Tanya kom kuier gerus weer.
Leoni
Marius P - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Karoo-Rust se terugvoer
More Marius,
Baie dankie vir jou verwysing.
Ek wil darem net byvoeg dat die geboue regtig nie warm in die somer is nie agv die dubbel dak. Buite sink en binne gras dekking.
Leoni
Elriza R - Jul 2019
Algehele gradering
Alles in een.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Elriza, kom kuier weer.
Jan D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie Jan.
Kom kuier weer.
Leoni
Robert L - Sep 2019
Algehele gradering
Very comfortable accommodation and well located.
Gary D - Apr 2018
Algehele gradering
Clean, new and fully functional facility.
Karoo-Rust se terugvoer
Thank you, Gary.
Suzanne M - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut pragtig!
Karoo-Rust se terugvoer
Baie dankie! Lekker om te hoor.
Kom kuier weer
Leoni
Erika D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goed geleë en goed toegeruste eenhede met gawe bestuur.
Lees meerKaroo-Rust se terugvoer
Baie dankie.
Berdine V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gebly!
Sonja D - Jan 2015
Algehele gradering
Sal die gastehuis definitief aanbeveel.
Ann B - Mrt 2015
Algehele gradering
Clean and welcoming
Dolf G - Des 2015
Algehele gradering
Stunning.
Karoo-Rust se terugvoer
Baie Dankie Dolf
Leane D - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Doulien V - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Salome H - Jul 2014
Algehele gradering
Is binnekort weer terug!
Leezeo O - Mrt 2014
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek ... sy mense maak dit so wonderlik!
Rina V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie gasvry, hulpvaardig, warm en hartlik!
Eugene A - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig, mooi en netjies.
Gert K - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Nelia G - Okt 2014
Algehele gradering
Behalwe vir die onderstaande, het ek lekker gebly.
Ronnie C - Okt 2014
Algehele gradering
It was worth visiting Prince Albert and staying at Karoo-Rust
Anna N - Apr 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en stil. Naby aan alles.
Schalk V - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies.
Conrad B - Des 2013
Algehele gradering
Seker die beste gastehuis wat ek nog in gebly het!
Bernard S - Des 2013
Algehele gradering
Lovely location
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang