Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Rust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Karoo-Rust
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawn L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn L

Baie lekker.

Heerlik gebly en die diens was uitstekend.

Alan R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

Baie lekker gebly en baie sentraal in die dorp.

Die solder se plankvloer kraak net as die mense bo in die nag rondloop en jy het al gaan slaap in die onderste kamers.

Hannes L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Dit was heerlik in Prince Albert gewees.

Ons het so lekker gebly en sy het ons goeie raad gegee.

Joy-anne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-anne V

Would go there again: peaceful and lovely spot in the Karoo.

All your needs were met: self-catering, linen, coffee/tea station, and cleanliness. Hostess was friendly and helpful.

Tok B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B

Was 'n aangename verrassing.

Uitstekend, skoon en mooi.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie, Tok. Kom gerus weer.
Leoni

Karoo-Rust
Alex B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B

Ideal for us.

Baie lekker gebly. 100% aan ons behoeftes voldoen.

Geraldine L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Rustig. Het dit baie geniet.

Baie rustig. Het heerlik gekuier. Staaltrap langs huis het baie geraas as die mense op en af beweeg het, veral vroegoggend.

Karoo-Rust se terugvoer

Jammer oor die trappe geraas. Ons vra gaste om die onderste persone te respekteer wanneer hulle op en af gaan, maar dit gebeur nie altyd nie.

Karoo-Rust
Willemien C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien C

Rustig.

Dit was lekker rustig gewees.

Adriaan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Uitstekend!

Uitstekend. Wat 'n wonderlike Karoo-dorpie en alles wat mens nodig het in verblyf!

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie Adriaan, kom gerus weer. Altyd lekker om gaste terug te verwelkom. Groete, Leoni

Karoo-Rust
Willem-george S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem-george S

Uitstekende diens.

Verskriklik lekker gebly! Alles is vooruit beplan en goed toegepas om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Willem-George, kom gerus weer.
Groete,
Leoni

Karoo-Rust
Dries G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries G

Prins Albert is 'n pragtige dorp.

Baie lekker gewees en sal dit weer gebruik.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Dries.
Baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Leoni

Karoo-Rust
Marita S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Heerlik gekuier in Prince Albert. Baie lekker verblyf.

Sentrale ligging. Warm geslaap. Sal enige tyd aanbeveel. 100% Tevrede. Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie behulpsaam.

Bart H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart H

Gemaklik en lekker rustig.

Beddens was gerieflik en lekker skoon kamer. Badkamer skoon. Lekker uitgerus daar.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Bart.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Leoni

Karoo-Rust
Chantal V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Comfy, filled with character overnight stay.

A lovely venue filled with character. Nice large comfy bed, clean and spacious unit, with a great big shower. Perfect overnight stop for weary and tired bikers. Fans in both rooms were very welcoming on the hot day. We will definitely recommend them again!

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you, Chantal. You are always welcome.

Karoo-Rust
Arrie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie K

Baie netjiese en skoon verblyf in die hart van Prins Albert.

Johan en Leoni is baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Arrie. Julle is altyd welkom.

Karoo-Rust
Lynette N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Baie lekker gebly. Sou net 'n gewone braai bo ketelbraai verkies.

Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Bush Pub op dorp is 'n heerlike bymekaarkomplek.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Lynette.
Kom kuier gerus weer en ek sal sorg vir n gewone braai. ( Ek dink toe nou n ketelbraai is n lekker bederf. Jammer daaroor.)
Lekker dag
Groete
Leoni

Karoo-Rust
Tasha F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha F

Gemaklik, die eienaars is op die perseel en is opreg geïnteresseerd in ons verblyf.

Alles in Prins Albert is goed geleë, want jy is net 10 min se stap van alles af. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Tasha. Ons hoop om julle weer te sien. Groete

Karoo-Rust
Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst D

Baie lekker gebly, stil en veilig.

Geen probleem met inboek, alles was in orde en gasvrou hulpvaardig met inligting oor dorp.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie. Groete. Leoni

Karoo-Rust
Sarie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

Was baie lekker. Aangename eienaars.

Baie skoon en netjies.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie Jan, altyd welkom.

Karoo-Rust
Heineke Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z

Baie netjies en goed toegerus!

Vriendelike gashere. Alles wat ons nodig het en nog meer. Baie netjies en met sorg afgerond. Ons het baie tuis gevoel. Lieflike stoepie en skoon beddegoed. Sal die plekkie regtig aanbeveel.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier weer.

Karoo-Rust
Marita J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J

Skoon, netjiese verblyf.

Karoo Rust is altyd baie skoon en netjies en ons gereelde oorslaapplek in Prince Albert. Leoni is 'n baie vriendelike en tegemoetkomende gasvrou.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Marita.
Julle is altyd welkom.
Leoni

Karoo-Rust
Hessie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G

Perfek.

Heerlik, rustig, vriendelike diens en netjies. Mense behulpsaam. Gerieflik, alles wat nodig het load shedding of nie.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Hessie.
Altyd welkom om terug te kom.
Leoni

Karoo-Rust
Zylma M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylma M

Heerlike ervaring.

Gawe huiseienaars. Hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you Zylma.
Hope to see you again!
Regards
Leoni

Karoo-Rust
Belinda O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda O

Ideale oorslaapplek, skoon, goeie kraakvarslinne, vriendelike ontvangs.

Sal beslis weer daar oornag.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie Belinda.
Kom kuier weer. Jy is altyd welkom.
Leoni

Karoo-Rust
Japie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K

Baie aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly en alles was tip-top.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Japie.
Hoop om julle weer te sien.
Leoni

Karoo-Rust
Marco T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marco T

Baie skoon, lekker omgewing.

Tevrede, lekker eetplekke in dorp en bekostigbaar.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie, Marco.

Karoo-Rust
Konni H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konni H

Comfortable, well-appointed.

Lovely and spacious accommodation. Great location.

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you Konni.

Karoo-Rust
Antoinette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Fantastiese verrassing.

Ongelooflike waarde vir geld. Pragtig, skoon, warm. Ouwêreldse sjarme met moderne tye se gemak versmelt. Glad nie so iets in Prins Albert verwag nie!

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Antoinette.
Kom kuier gerus weer.
Leoni

Karoo-Rust
Ida V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Heerlike ontdekking van dorpie. Netjies en veilig.

A.g.v. Covid-situasie kon ons nie oral ontdek en sien en geniet nie. Pragtige netjiese dorpie. Ons stap en geniet plantegroei, waardeer die leivore vir water.

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you, Michiel.
Hope to see you again.
Leoni

Karoo-Rust
Jan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Fantasties, die hele plek sê kom weer terug asb.

Die plek was aboluut fantasties en het perfek aan ons vereistes voldoen. Perfek geleë, groot genoeg, netjies en gasvrou en gasheer byderhand sou ons iets benodig.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie hoop ons sien weer!

Karoo-Rust
Eugene A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene A

Prins Albert is 'n idilliese dorpie.

Lekker gebly en die rustigheid waardeer.

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you. Come visit again.

Karoo-Rust
Dolf W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf W

Rustige verblyf in van die wêreld se mooiste dorpie en Johan en Leonie weet hoe om na hul gaste om te sien.

Die eetplekkies en blyplekkies is oulik en die dorpie bied baie vir die reisiger.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Karoo-Rust
Corné G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Uitstekend.

Was ons tweede keer by Karoo-Rust. Ons het heerlik gebly. Die kamer is goed ingerig met alles wat nodig is. Baie netjies!

Janke G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke G

Heerlik!

Ons het dit so geniet. Goeie kliëntediens en gasvryheid.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Janke.
Kom gerus weer en geniet die res van julle vakansie.
Veilig reis.
Leoni

Karoo-Rust
Roelof M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Rustig.

Ek het baie lekker gebly en my tyd geniet in Prince Albert.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie Roelof.
Kom kuier gerus weer. Dit is altyd lekker om gaste terug te verwelkom.
Leoni

Karoo-Rust
Tanya M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Karoo-gasvryheid.

Ons het heerlike kuier gehad, en die gasvryheid waarmee ons ontvang is was so lekker ons wens ons kon langer bly. Definitief 'n aanbeveling vir Prins Albert verblyf.

Karoo-Rust se terugvoer

Dankie Tanya kom kuier gerus weer.
Leoni

Karoo-Rust
Marius P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Waarde vir geld.

'n Lieflike, skoon plekkie vol karakter. Hoog somer kan die afwesigheid van 'n lugverkoeler dalk die nagte lank maak. Daar is immers 'n goed geplaaste waaier wat die saak mag verbeter.

Karoo-Rust se terugvoer

More Marius,
Baie dankie vir jou verwysing.
Ek wil darem net byvoeg dat die geboue regtig nie warm in die somer is nie agv die dubbel dak. Buite sink en binne gras dekking.
Leoni

Karoo-Rust
Elriza R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elriza R

Alles in een.

Baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. En die elektriese warm kombers was die perfekte ding vir die koue nag. Baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou, Johan en Leoni.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Elriza, kom kuier weer.

Karoo-Rust
Jan D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie gerieflik.

Die verblyf by Karoo-Rust was ‘n aangename ervaring, netjies en gerieflik en naby die hoofstraat geleë. Ons waardeer die plattelandse gasvryheid waarmee ons ontvang is!

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie Jan.
Kom kuier weer.
Leoni

Karoo-Rust
Robert L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robert L

Very comfortable accommodation and well located.

It should be mentioned that parking area though on the property is not secure parking, but really on street parking.

Gary D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D

Clean, new and fully functional facility.

Prince Albert has a number of jewels to offer, well worth the visit.

Karoo-Rust se terugvoer

Thank you, Gary.

Karoo-Rust
Suzanne M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Dit was absoluut pragtig!

Sal aan enigiemand dié weggesteekte juweel aanbeveel!

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie! Lekker om te hoor.
Kom kuier weer
Leoni

Karoo-Rust
Erika D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika D

Baie goed geleë en goed toegeruste eenhede met gawe bestuur.

Karoo-Rust is goed geleë net af van die hoofstraat vanwaar 'n mens lekker kan stap na oulike winkels en restaurante. Die eenhede is baie goed toegerus en interessant versier met oudhede. Daar is 4 eenhede wat saam in 'n Karoo-styl gebou is. Die een nadeel is dat eenheid 4 bokant eenhede 1, 2 en 3 is en met die plankvloere en TVs kan lawaaierige bure lastig wees. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie dankie.

Karoo-Rust
Berdine V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Heerlik gekuier en gebly!

Vriendelike eienaars - hulle het hulle persoonlike swembad vir die kinders beskikbaar gestel om af te koel. Pragtige, netjies, skoon verblyf.

Sonja D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Buiten die professionele ontvangs deur die gasvrou en gasheer, is dit 'n baie mooi en goed toegeruste gastehuis.

Ann B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann B

Clean and welcoming

Milk was in the fridge, and there was ice in the ice box. However, though we looked, there was no water jug (perhaps provide one for future guests?). Will be happy to stay there again.

Dolf G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf G

Stunning.

Clean comfortable and attention to detail. Highly recommended.

Karoo-Rust se terugvoer

Baie Dankie Dolf

Karoo-Rust
Leane D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leane D

Heerlik.

Het heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang. Sal aanbeveel.

Doulien V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doulien V

Uitstekend!

Wonderlike verblyf in 'n pragtige dorpie.

Salome H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome H

Is binnekort weer terug!

Johan en Leoni se wonderlike gasvryheid en Karoo Rust se onverbeterlike atmosfeer was inderdaad 'n aangename ervaring. Ek sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende. Die enigste steurnis was die geraas van die boonste inwoners.

Leezeo O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezeo O

Wat 'n wonderlike plek ... sy mense maak dit so wonderlik!

Ek en my man het daar vir 3 dae gebly. Dit is wonderlike mense en dit was die moeite werd. Ons het 1 400 km gery, en hulle het ons sommer dadelik laat tuis voel.

Rina V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Baie gasvry, hulpvaardig, warm en hartlik!

Ons is soos ou vriende onthaal deur Johan en Leonie! Die kamers is smaakvol en kunstig gemeubileer, met pragtige oudhede, omring deur LIEFDE! Baie dankie!

Eugene A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A

Rustig, mooi en netjies.

Ons het ongelooflike lekker gebly te Karoo Rust. Netjiese, goed geleë verblyf en vriendelike, behulpsame eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.

Gert K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K

Aangenaam!

Rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Voel dadelik tuis. Vriendelike gasheer.

Nelia G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia G

Behalwe vir die onderstaande, het ek lekker gebly.

Die enigste "klagte" wat ek het is die houtvloere kraak baie en die een nag het iemand amper die hele nag heen-en-weer geloop in die eenheid bo ons.

Ronnie C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie C

It was worth visiting Prince Albert and staying at Karoo-Rust

We only stayed over for one night but can really recommend the small town and all the friendly people makes it worth while. The owner at Karoo-Rust cleaned our car when we arrived - which was much appreciated.

Anna N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna N

Baie gerieflik, netjies en stil. Naby aan alles.

Baie lekker gebly. Sal die plekkie aanbeveel.

Schalk V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie lekker en baie netjies.

Sal definitief weer daar gaan kuier.

Conrad B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Seker die beste gastehuis wat ek nog in gebly het!

Die gasvryheid van Johan en Leonie was puik! Lekker rooiwyn gedrink op die stoep en toe nog 'n Sondag-ete ook gekry!

Bernard S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S

Lovely location

Despite it being self-catering, we thought it included breakfast.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang