Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Rust

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Dawn L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Heerlik gebly en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly en baie sentraal in die dorp. Die solder se plankvloer kraak net as die mense bo in die nag rondloop en jy het al gaan slaap in die onderste kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was heerlik in Prince Albert gewees. Ons het so lekker gebly en sy het ons goeie raad gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy-anne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Would go there again: peaceful and lovely spot in the Karoo. All your needs were met: self-catering, linen, coffee/tea station, and cleanliness. Hostess was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tok B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was 'n aangename verrassing. Uitstekend, skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Dankie, Tok. Kom gerus weer. Leoni

Alex B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ideal for us. Baie lekker gebly. 100% aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine L
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Rustig. Het dit baie geniet. Baie rustig. Het heerlik gekuier. Staaltrap langs huis het baie geraas as die mense op en af beweeg het, veral vroegoggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Karoo-Rust
Jammer oor die trappe geraas. Ons vra gaste om die onderste persone te respekteer wanneer hulle op en af gaan, maar dit gebeur nie altyd nie.

Willemien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig. Dit was lekker rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekend! Uitstekend. Wat 'n wonderlike Karoo-dorpie en alles wat mens nodig het in verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Dankie Adriaan, kom gerus weer. Altyd lekker om gaste terug te verwelkom. Groete, Leoni

Willem-george S
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekende diens. Verskriklik lekker gebly! Alles is vooruit beplan en goed toegepas om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Karoo-Rust
Baie dankie Willem-George, kom gerus weer. Groete, Leoni

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang