- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert.
Karoo-Rust word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar sonpanele en 'n rugsteunstelsel is.
Daar is 3 eenhede op dei grondverdieping, elkeen met 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met stort. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is oopplan en die eenhede het stoepe voor en agter.
Die eenheid bo het 2 slaapkamers, 1 met 2 enkelbeddens of een koninggrootte-bed, en die ander 1 met 'n standaard dubbelbed. Elke kamer het sy eie badkamer.
Al die eenhede is toegerus met TV's met MNet, kykNET en ander kanale. Daar is parkering voor die eenhede. Braaigeriewe kan op versoek beskikbaar gestel word.
Motorfietsryers is welkom!
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo-Rust het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap