Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Rust

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede, geleë op die boonste en onderste verdieping. Geleë in die ideale ligging om in al jou behoeftes te voorsien terwyl jy in Prince Albert bly.

Karoo-Rust word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonkrag en 'n rugsteunbatterystelsel is.

Daar is 3 grondvloer-eenhede, elke eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word en die badkamers het storte. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is oopplan en die eenhede het stoepe voor en agter.

Die eenheid op die boonste verdieping het 2 slaapkamers, een met óf 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die ander een met 'n standaard dubbelbed. Elke kamer het sy eie badkamer.

Alle eenhede is toegerus met TV's met MNet, kykNET, en verskeie verskillende kanale. Daar is parkeerplek voor die eenhede beskikbaar en braaigeriewe kan versoek word.

Ons verwelkom Bikers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Karoo-Rust
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Luttig-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c03fcba56344559f51eb2c5312ff281ab3abaaaa16ade00081c06108d6335e35ba832366300b28f6d4878a5c8b4e11c0a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Cnr of Church and Luttig Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.228432425543 22.031365244389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang