Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Scense

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pleasant, relaxing and stress-free. We stayed at Karoo Scense on Christmas Eve. The hosts were very communicative and helpful. The room was comfortable with a fridge and kettle, but no other cooking facilities. There is a very nice, sheltered and private outside area to relax in. We arrived on bicycles and there was a washing line to hang our clothes on and a safe place to keep the bikes overnight. WiFi was only available from 16h00. The website needs updating with photos of the bedroom. There were no date balls which I was really looking forward to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Goeie waarde vir geld - aangename Karoo ondervinding. Ons was aangenaam verras met die lekker verblyf. Baie privaat en rustige omgewing, ons het in die aande gestap en sterre gekyk en die eetplekke ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
4.0
Apr 2023

Baie karakter. Vriendelike gasvrou, plekkie met baie karakter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Brita is 'n fantastiese gasvrou, vriendelik en bedagsaam en laat jou onmiddelik tuis voel. Die huisie was baie skoon en netjies en baie smaakvol. Die plekkie het ook 'n baie goeie ligging. Ons sal einige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie Brita en Lekkeslaap vir 'n onvergeetlike langnaweek. Marie Bolton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was baie rustig. Die dame was baie vriendelik en ons het lekker geslaap. Was weer vroeg op pad met ons reistog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Rustic and quaint. Baie basies, maar baie gerieflik, voetrus in stort is definitief 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Noeline B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Fine. Not really expected what thy advertise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2022

Swak. Die plek is vuil. Kakkerlakke en spinnekoppe orals. Geen veilige parkering. Beddegoed gelap. Buitensporig duur vir wat jy kry. Die plek hoort nie eintlik op die webblad se site nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.2
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Brita
Karoo Scense
Goeiedag, Daar is parkering op die erf. Die toilet se handvatssel moet net reg gelig word. Die water sal netkoud wees a.g.v load shedding. Die webtuiste se duidelik dat daar geen TV is nie, en dat daar nie verhit geriewe is nie. Groete,

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Kon nie beter nie. Lekker gekuier met ons gashere. Meer gevoel soos vriende. Rustieke en kunstige akkomodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 7b, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNDM2NmNmLTUyNzYtNDcxNC05OWI5LTZmNTk2NzBhZmZhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7b De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.217960684735 22.030519545078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang