Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Soul

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Karoo Soul
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Karen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Gemaklike oornagverblyf.

Kristalhelder swembad, lekker lapa-area en vele plekke in die tuin en op die stoep om te ontspan.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Prof Kobus L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prof Kobus L

Goeie verblyf.

Ilze is 'n vriendelik gasvrou. Ek het 'n sak daar vergeet en hulle het my gebel om daarvan te sê. Groot waardering daarvoor.

Carina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Geruste nag.

Ons het die familie-eenheid en 'n dubbelkamer buite gehad vir die nag. Ons kon die braaigeriewe langs die swembad gebruik en Ilze het uit haar pad gegaan om ons kuiertjie lekkerder te maak. Ons het veilig gevoel en al die geriewe was baie netjies en skoon. Ons kan kan dit enige tyd aanbeveel.

Karoo Soul se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om Karoo Soul met julle te deel. Ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom eendag.

Karoo Soul
Norman C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C

Ons het dit baie geniet.

Die plek is baie netjies en toegerus met die nodige toerusting.

Karoo Soul se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en kinderlag te hoor. Sien julle weer!

Karoo Soul
Andre F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Was baie lekker, net een ongerief: Die riool het by die drain uitgekom en ons slaap belemmer met die reuk.

Baie mooi plek. Baie veilig. Die personeel is baie vriendelik.

Sadeck M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sadeck M

Excellent hospitality.

I would recommend that more bathrooms be built especially when the place is fully booked.

Claire M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire M

Beautiful old house for a comfortable stay.

Great backpackers in a fantastic old Victorian house. Lovely garden and pool area to relax.

Thomaley S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomaley S

Gawe mense. Lekker gebly.

Karoo Soul is baie skoon en netjies. Baie gawe mense. Ek het heerlik oornag.

Earnest Phindile N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earnest Phindile N

It was a nice place to be and also hope to visit the place again.

I just wish next time there can be television room where we can sit and important news.

May E J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
May E J

Sielerus.

Baie lekker rustig, hitte ongemalik.

Buks O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks O

Vriendelike diens en naby besighede.

Hoewel ek per ongeluk my besprekingsdatum verkeerdelik met bespreking ingetik het, was die gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig en my met `n ander paar opsies van kamers ingepas. Ons het heerlik gebly, hoewel dit naby die besighede is, was dit ook rustig en nie die gedruis van voertuie in jou ore nie, sy het my ook dadelik die volgende oggend na ons vertrek, geskakel en gesê dat ek my elektriese skeermes daar vergeet het. Baie dankie vir jou moeite. Sal beslis weer gaan.

Ferdie T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie T

Te kort, maar baie aangenaam.

Vriendelik en professioneel ontvang. Aangenaam verras deur die netheid van die kamers.

Vanraepenbusch Mathieu F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanraepenbusch Mathieu F

Mooi en praktisch ingerichte bungalow.

Centraal gelegen, ervaren staff, een aanrader voor rondreizende vakantiegangers.

Karoo Soul se terugvoer

Dank u wel !! :)

Karoo Soul
Leylanie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leylanie S

Dit was ongelooflik lekker!

Die verblyf was aangenaam en die mense vriendelik en baie behulpsaam. Sal volgende keer in die somer daar wil bly.

Karoo Soul se terugvoer

Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom! :)

Karoo Soul
Herman S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Waarde voor je geld!

Hippiegevoel, relaxed, mooie kamers, gezellig! Bij zonsondergang lekker in de sfeervolle tuin kunnen genieten van een wijntje en de vuurkorf! Geen ontbijt inbegrepen en geen eigen badkamer, maar hier kan je niet over klagen als je kijkt naar de prijs.

Jan-chris H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-chris H

Baie unieke ondervinding!

Oorspronklik het ek en my ma per abuis die verkeerde eenheid bespreek in die hoofhuis met die gemeenskaplike badkamer - maar die eienaar het baie vinnig vir ons plan gemaak en ons laat ruil met 'n groep jongmense in die familie eenheid - ons was vreeslik dankbaar! Die eenheid self is interessant, en lyk tot 'n mate asof die doel was om soveel moontlik te hergebruik - die wasbak in die badkamer is uit klippe en klein teëltjies gemaak. Dit is baie oorspronklik maar nie vreeslik bruikbaar nie. Ons het die kombuiswasbak gebruik vir alles. Verder was ons baie gemaklik en ons het ons eie afstandbeheer gehad vir die hek.

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Adderley Straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZjU5NjZlLTM1ZDMtNDJmZS1iMDBmLTRlY2U5MTNmMDU4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 1 Adderley Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.597129347436 22.206164898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang