Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stilte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Colin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Memorable. Suited our needs 100%. Owner friendly and available if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige huis in mooi woonbuurt. Skoon en netjies! Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Gerieflike beddens en linne. Skoon en baie netjies. Naby alle winkels en restaurante. Langste strate vir 'n heerlike draf sonder bulte. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Great clean place. All needs catered for. Would highly recommend. Beautiful and tranquil. Great clean place. All needs catered for. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Een nag oorgeslaap oppad na ons bestemming. Die huis is baie goed toegerus, baie ruim, netjies en skoon gewees met ons besoek. Instruksies en ander reëlings t.o.v. die verblyf is baie duidelik en volledig vooraf gekommunikeer sonder dat iemand teenwoordig was met ons aankoms. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel vir verblyf in Graaff-Reinet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leone S
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Baie rustig! Karoo Stilte is verskriklik mooi! Ons het net ongelukkig nie warm water gehad nie, vermoed die geyser het opgepak. Het die agent ook laat weet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christi
Karoo Stilte
Hi Leone. Bly julle het dit geniet by ons! Hoop ons sien julle weer! Ons is baie jammer daaroor, die termostaat het opgepak net toe julle daar was. Baie dankie vir die laat weet. Het dit dadelik reggemaak.

Nic B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die huisie is pragtig gerestoureer en alles is nuut, skoon en werkend. Pragtig en nuut ingerig met splinternuwe breekware.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie B
1 nag
5.0
Des 2023

Uiters smaakvolle, gerieflike, vyfster akkommodasie! Ons het heerlik gebly, wens ons kon langer bly. Die akkommodasie bied baie meer as wat 'n mens verwag het. Dit is uiters smaakvol toegerus, ruim en 'n heerlike uitspanplek na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die eenheid het alles wat jy nodig het vir of oornag of paar dae se verblyf. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was die mooiste plekkie waar ek en my gesin kon rus en ontspan. Die plekkie was netjies en skoon. As jy binnekom, ruik en lyk dit pragtig! Christi was baie behulpsaam en uiters vriendelik. Ek, my man en kinders het baie geniet van ons tyd daar. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Nice Dit was heel aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 53, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20113859aee46158bddcb159510709b478cb406c5a9d4a118f5085a22482985ca0e7040585b590ce722c3e9db4dbee8aa7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 53 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -32.249742117982 24.530978001915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang