Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stilte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik Karoo kuier. Onvergeetlik Karoo kuier. Was 'n nuwe ervaring vir ons. Die stilte kruip diep in jou hart soos die gasvrou en gasheer doen. Die warm ontvangs en warm harte oorheers die Karoo koue. Die voorsiening vir elke moontlike gebeurtenis (selfs 'n noodmedikasie boksie) maak die kuier soveel meer gemaklik en vat baie spanning en onsekerheid oor die afgeleë plaas weg. Die klein gebaarjies was van groot waarde. 'n Buite lig as jy laat aand uit is. Hout vir 'n vuurkie. Soveel Karoo omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kos vir die siel met die mooie Karoo op jou voorstoep. Karoo stilte was waarlik kos vir die siel. Die plekkie vang die absolute mooiheid van die Karoo besonders vas. Dankie aan die gasheer en gasvrou, ons het ons kort verblyf terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus Gabrielsen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Salig. Baie lekker. Rustig. Pad is goed daarheen. Swembad is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We loved it! The location and its surroundings are very calm and beautiful - just a perfect place for nature lovers and to relax. The house is well-equipped and beautifully furnished with stunning views out of all windows. The pool is perfect for a quick cool off in the heat. The hosts are the best one could wish for. They supplied us with everything we needed and even more. We went for a lovely hike within the farm which provided us with stunning views and a lot of animals to discover. We would definitely recommend this place since we had the best time - Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ubaidullah G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Serene, tranquil value for money. Was a beautiful and amazing stay and a serene place for a private getaway. So tranquil too. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

My siel kon rus en ek sal definitief weet teruggaan. Dit was lekker. Dit was Karoo stilte in styl. Vriendelike gasvrou en mooiste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese mense en fantastiese plek. Ons gaan weer. Dit was heerlik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik rustig in die Karoo! Pragtige sterrehemel in die aande! Heerlike afskakel naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige en stil Karoo plaas. Die plek het alles en nog meer om te verseker jou kuier is gerieflik. Tania is 'n fantastiese gasvrou en al die ekstras is 'n bonus. Sy dink regtig aan alles. Ons het een van die mooiste roetes gaan stap. My hart is vol en my siel uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odie J
1 nag
5.0
Aug 2023

Hemelse pitstop op reis. Fantasties. Vriendelik, behulpsaam, skoon, rustig en goed toegerus. Sommer net heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserburgpad, Blaauwkrans-plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effbdada8a3ea458c857944b49781513b38f069f88483b5ca898833413097525e0512d662e018008ed5008b9bce238881ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Fraserburg Road Blaauwkrans Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.271686843487 22.0731537983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang