Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stilte

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis Makoti toiletware sak vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserburgpad, Blaauwkrans-plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste.

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Neem kennis dat die kothuis elektrisiteit het wat deur sonkrag opgewerk word, maar enige toestelle wat 'n element bevat soos 'n broodrooster, mikrogolf, strykyster met hoe kragverbruik sal nie raadsaam wees nie. N haardroeër word voorsien. Verskeie ligte is beskikbaar, elektries, lamp en kerse.

Geniet die rustigheid en 'n uitsig oor die Karoo Nasionale Park. Gaste kan 'n vuur aansteek en die Karoo-sterrehemel gade slaan.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat sit dammetjie vir die warmer dae is onlangs gebou deur n klipmaker van die kontrei.

Indien 'n kot benodig word, kan dit gereël word teen 'n klein fooi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marthinus K
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik Karoo kuier. Onvergeetlik Karoo kuier. Was 'n nuwe ervaring vir ons. Die stilte kruip diep in jou hart soos die gasvrou en gasheer doen. ...
Sien meer
Aug 2024
Christine S
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel met die mooie Karoo op jou voorstoep. Karoo stilte was waarlik kos vir die siel. Die plekkie vang die absolute mooiheid van die Karoo...
Sien meer
Mrt 2024
Hardus Gabrielsen G
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Baie lekker. Rustig. Pad is goed daarheen. Swembad is 'n wenner.
Feb 2024
Marius F
Saam met lewensmaat
5.0
We loved it! The location and its surroundings are very calm and beautiful - just a perfect place for nature lovers and to relax. The h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ubaidullah G
Saam met lewensmaat
5.0
Serene, tranquil value for money. Was a beautiful and amazing stay and a serene place for a private getaway. So tranquil too. Really en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fraserburgpad, Blaauwkrans-plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Stilte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserburgpad, Blaauwkrans-plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effbdada8a3ea458c857944b49781513b38f069f88483b5ca898833413097525e0512d662e018008ed5008b9bce238881ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Fraserburg Road Blaauwkrans Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.271686843487 22.0731537983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang