Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stone House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Karoo Stone House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Plathuis, ongeveer 28 km buite Ladismith.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV.

Groot glasskuifdeure laat natuurlike lig in en bied 'n uitsig oor die natuur. Die buite-area het sonstoele, 'n houtvuurwarmbad en plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lyneve Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockerts Kraal Plaas, Plathuis, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f95c86185909879313ac955823cf57a3440c54346cde9f8ac30f116b4757bceb6984e50c4bb10977a86d15f6230fcadc051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Ockerts Kraal Farm Plathuis 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.658865 21.070653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang