Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Tranquillity

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Kevin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

We will be back. Second stay as good as the first. Enjoying a Karoo lamb chop braai on that stoep is priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons het kom jag vir en dit was verblydend om hierdie juweel van 'n plek te kry. Absolute fantastiese bly-plek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stil, rustig, warm met die elektriese kombers. Heerlik gebly en die gasheer was altyd byderhand vir enige onsekerheid per WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik dankie. Was rustig, mooi, skoon en alles wat 'n mens nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Lovely old house. Lovely old house, beds were comfortable and our hostess was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ruim en rustige oornagplek waar beide funksioneel en mooi is. Ruim en rustige oornagplek. Kombuis is goed toegerus vir self-sorg etes. Die sekuriteitskwellings wat ons gehad het, is aan die eienaar gekommunikeer, wat dadelik laat weet het dat sy dit sal aanspreek. Ons sal dit weer oorweeg as 'n oornagopsie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Rustig gebly, stapafstand vanaf die winkel en restaurant. Heerlike ruim huis met groot kamers, goeie beddens en beddegoed. Voertuig ook veilig binne die erf parkeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Remalie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik rustig en ruim verblyf. Voel asof jy tuis gekom het. Klara was 'n goeie gasvrou met gereelde besoeke om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Wil sommer baie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens. Heerlik gebly. Ruim en netjiese huis. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende verblyf. Baie vriendelike diens, skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang