Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Tranquillity

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die ander slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n gastetoilet.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Daar is heerlike braaigeriewe wat die gaste kan benut.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elzette T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en Klara was die hele tyd met ons in verbinding. Alles was netjies en skoon. Lekker plaashuisgevoel gehad.
Nov 2024
Kevin S
Saam met vriende
5.0
We will be back. Second stay as good as the first. Enjoying a Karoo lamb chop braai on that stoep is priceless.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Wilhelm B
Saam met vriende
5.0
Ons het kom jag vir en dit was verblydend om hierdie juweel van 'n plek te kry. Absolute fantastiese bly-plek gewees!
Jul 2024
Brendon J
Gesin met tieners
5.0
Stil, rustig, warm met die elektriese kombers. Heerlik gebly en die gasheer was altyd byderhand vir enige onsekerheid per WhatsApp.
Jun 2024
Johan K
5.0
Heerlik dankie. Was rustig, mooi, skoon en alles wat 'n mens nodig gehad het.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 40 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang