Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Uitsig Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lillian T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Homely, authentic. Loved the farm-style homeliness and Louis's amazing hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag
5.0
Des 2024

Good value for money. Quiet, clean, affordable and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Skoon en netjies, goeie oorslaap opsie. Goeie halfweg stop tussen Kaap en Gauteng. Skoon, netjies met al die basiese benodigdhede. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons behoeftes was bevredig. Na 'n baie lang rit vanuit Johannesburg, was dit heerlik om by die gastehuis te kom, mooi skoon, baie gerieflik en warm. Die stilte het mens onmiddellik kalmte gegee na die spannende reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia P
1 nag
5.0
Sep 2024

Liz en John se gasvryheid is uit die boonste rakke. Baie lekker gekuier. Definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Dankie vir jul gasvryheid. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
1 nag
5.0
Aug 2024

Dis my stop oor vir altyd. Dankie julle. Uiters puik diens ontvang, al het ek 3 ure laat gewees in die nagure. Warm kos regstaan vir my. Warm kos was aan. Ek het die gasvrou met 'n glimlag 23:00 uur oopgesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend oornag akkommodasie. Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 224

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f824aa22277994d308373e4cacdc2b457b260c9c00ccf3e9d4b10c0c98a78b6c6d9b0b11d1cb58ca00556f9050998027278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 5 Christoffel Street Corner of Viljoen street 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.065609230075 24.440971659765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang