Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Uitsig

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Louis M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Skoon en netjies, goeie oorslaap opsie. Goeie halfweg stop tussen Kaap en Gauteng. Skoon, netjies met al die basiese benodigdhede. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons behoeftes was bevredig. Na 'n baie lang rit vanuit Johannesburg, was dit heerlik om by die gastehuis te kom, mooi skoon, baie gerieflik en warm. Die stilte het mens onmiddellik kalmte gegee na die spannende reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia P
1 nag
5.0
Sep 2024

Liz en John se gasvryheid is uit die boonste rakke. Baie lekker gekuier. Definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Dankie vir jul gasvryheid. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
1 nag
5.0
Aug 2024

Dis my stop oor vir altyd. Dankie julle. Uiters puik diens ontvang, al het ek 3 ure laat gewees in die nagure. Warm kos regstaan vir my. Warm kos was aan. Ek het die gasvrou met 'n glimlag 23:00 uur oopgesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend oornag akkommodasie. Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik gebly in hierdie eenvoudige en ruim twee kamers met en-suite badkamer. Baie lekker gebly by Karoo Uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madaleen L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Bekostigbaar, vriendelike diens, mooi omgewing. Baie dankie aan Liz en John (en nie om te vergeet van Skamp) vir die wonderlike Karoo gasvryheid wat julle aan ons gegee het. Dit was 'n ongelooflike ervaring om die dorp te kon verken en julle te ontmoet. Dit het ons rit terug huis toe soveel beter gemaak. Dankie vir daai lekker muffins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, rustig en waarde vir geld. Gemaklike oornagplek met vriendelike en hulpvaardige gashere. Dankie vir die rusplek. Sal weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andiswa M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Quiet and serene. It was everything I needed it to be. They were kind enough to wait for me while I was delayed by the stop-and-go traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjY5YWY0LTdjMzEtNDcxYi1iOGVhLTAwYjJjMGUzMGY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 5 Christoffel Street Corner of Viljoen street 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.065609230075 24.440971659765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang