Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Uitsig

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af en by die braai-area.

Daar is 4 gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het.

Kamer 1 is 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad. Die kamer en badkamer is baba-vriendelik en 'n houtkot word voorsien.

Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Kamer 3 het 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort.

Kamer 4 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar kan ’n driekwartbed in die kamer gesit word vir ekstra slaapplek.

Al die kamers het hul eie tee- en koffiemaakgeriewe. In die winter het elke bed ’n elektriese kombers en daar is ekstra komberse.

Daar is 'n nuwe kombuisie met 'n wasbak, stoof en die nodige eetgerei en breekware.

Daar is ’n werkende windmeul waaronder daar ’n plonspoel is. Die braaigeriewe is langs die oorspronklike dam.

Die patio bied pragtige uitsigte oor die sonsondergang en die Karoo-tuin is lieflik.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en kinders kan lekker in die tuin rondhardloop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 205 resensies vir Karoo Uitsig
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Uitsig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjY5YWY0LTdjMzEtNDcxYi1iOGVhLTAwYjJjMGUzMGY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 5 Christoffel Street Corner of Viljoen street 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.065609230075 24.440971659765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang