Karoo Uitsig
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die slaperige dorpie Hanover. Dié gastehuis is die enigste in Hanover wat met 'n regte windpomp spog en 'n skouspelagtige uitsig oor die Karooveld bied, terwyl jy op die stoep of by die braai-area sit.
Daar is 4 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer.
Kamer 1 is 'n gesinskamer wat 4 mense kan akkommodeer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n oorbadstort. Kamer en badkamer is babavriendelik, 'n houtbedjie word voorsien.
Kamer 2 het slaapplek vir 2 mense met 'n dubbelbed en en suite-stort.
Kamer 3 het 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n ruim en suite-stort.
Kamer 4 het slaapplek vir 2 mense met 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort. Driekwartbed kan by hierdie kamer gevoeg word om ekstra gas of kind te akkommodeer.
Alle kamers het hul eie volledig toegeruste tee- en koffiestasie. In die winter is daar elektriese komberse op die beddens, asook ekstra komberse.
'n Nuutgeboude kombuisie is beskikbaar met wasbak, stoof en nodige breekware en eetgerei in.
Daar is 'n windpomp op die perseel waaronder die plonspoel lê. Die braaigeriewe is langsaan en in die oorspronklike dam geleë.
Skouspelagtige sonsondergange kan vanaf die patio gekyk word en sal alle fotograwe se drome vervul. Ons Karoo-tuin kan deur almal geniet word.
Ons is troeteldiervriendelik en hou daarvan dat kinders in die tuin rondhardloop.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 209
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Uitsig het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hanover Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christoffelstraat 5, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang