Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Richard William W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Extremely friendly, accommodating and homely. The place is so clean and perfect for a stopover. We had some car problems and the hosts checked up on us for several days after we left. They are an amazing couple. I cannot explain how welcoming the hosts were.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Good day dear Richard, we are thanking you for the fantastic review. Very sorry for the late response, we unfortunately went to a family funeral. You were amazing guests despite experiencing vehicle problems. We look forward to hosting you again in the future. Thank you once again. All the best. Kind regards, Tiens and Susan.

Tom N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjiese, ruim akkommodasie, vriendelike diens en gasvryheid. Baie aangename akkommodasie, ons het lekker gebly - gasvryheid is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Beste Tom, baie dankie vir die resensie. Jammer dat ons so laat reageer. Was weg vir 'n familie begrafnis. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet. Sien uit om jou weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Vriendelike groete Tiens en Susan

Mariana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangenaam. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Goeie dag Mariana, baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom by ons. Alles van die beste, groete Susan en Tiens.

Piet K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, modern en uitstekende gasheer en -vrou. Toe ons Cradock van die see se kant inry, was ons geskok met die dorp en strate vol gate. Maar, soos ons nader aan Karoo View beweeg het, het dit al beter gegaan totdat ons by die juweel van 'n plek aangekom het. Warm ontvangs van Tiens en Susan. Ontsettend netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Goeie dag Piet, baie dankie vir jou ondersteuning en die positiewe resensie. Dit was aangenaam om jou te kon akkommodeer. Alles van die beste, Tiens en Susan.

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Karoo gasvryheid en vriendelikheid. Uiters gerieflik en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Goeie middag, baie dankie vir u terugvoering. Dankie ook vir die ondersteuning. Vriendelike groete Tiens en Susan

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Verblyf was baie lekker. Sal die plekkie ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Gerhard, Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoering. Julle is altyd welkom by ons. Wonderlik om julle te kon akkommodeer. Mooi wense vir julle.

Andrew V
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

The stay was very enjoyable. The hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Dear Andy, thank you very much for the feedback. You and your family are always welcome. Thank you so much for the support. All the best. Regards

Liezel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderful, attentive hosts. Tiens and Susan were incredibly kind and attentive to our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Liezel and Gary, thank you so much for your positive comments. Thank you for your support. We look forward hosting you again before end of the year. All the best.

Susan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Lovely setting. Friendly hosts, perfect accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Good morning Susan, thank you so much for the feedback. It was wonderful meeting you and your friends. Hope to see you again in the future. Warm regards, Susan and Tiens.

Chris V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

It was amaizing, the ambiance was just perfect. We have booked out all the rooms for our year start fucntion and was recieved by Susan and she was so friendly and helpfull with our stay. We met Tiens a bit later and was so helpful with the Pool and braai accessories thank you to you both, it was an amazing and professional all the way through we will definitely book again. soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiens
Karoo View Guesthouse
Baie dankie Chris en jou personeel vir jul ondersteuning. Ons vertrou julle het die geriewe geniet. Baie dankie vir jul ondersteuning, ons hoop om julle weer te ontvang. Groete, Susan en Tiens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f82afcb98ccd80e5625fc37ab74ea018e357e1ce2d54413fb25755065208308b1952fc30b7e499cbe57da49aa932a2be350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 50 Protea Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1490947 25.6259999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang