Karoo View Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tiens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Richard William W - Des 2023
Algehele gradering
Extremely friendly, accommodating and homely.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Good day dear Richard, we are thanking you for the fantastic review. Very sorry for the late response, we unfortunately went to a family funeral. You were amazing guests despite experiencing vehicle problems. We look forward to hosting you again in the future. Thank you once again. All the best. Kind regards, Tiens and Susan.
Tom N - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim akkommodasie, vriendelike diens en gasvryheid.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Beste Tom, baie dankie vir die resensie. Jammer dat ons so laat reageer. Was weg vir 'n familie begrafnis.
Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Sien uit om jou weer in die toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Vriendelike groete
Tiens en Susan
Mariana W - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Mariana, baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom by ons.
Alles van die beste, groete Susan en Tiens.
Piet K - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, modern en uitstekende gasheer en -vrou.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Piet, baie dankie vir jou ondersteuning en die positiewe resensie.
Dit was aangenaam om jou te kon akkommodeer.
Alles van die beste, Tiens en Susan.
Johan R - Jan 2024
Algehele gradering
Karoo gasvryheid en vriendelikheid.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Goeie middag, baie dankie vir u terugvoering.
Dankie ook vir die ondersteuning.
Vriendelike groete
Tiens en Susan
Tanya V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Gerhard, Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoering. Julle is altyd welkom by ons. Wonderlik om julle te kon akkommodeer. Mooi wense vir julle.
Andrew V - Sep 2022
Algehele gradering
The stay was very enjoyable.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Dear Andy, thank you very much for the feedback. You and your family are always welcome. Thank you so much for the support. All the best. Regards
Liezel W - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful, attentive hosts.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Liezel and Gary, thank you so much for your positive comments. Thank you for your support. We look forward hosting you again before end of the year. All the best.
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely setting.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Good morning Susan, thank you so much for the feedback. It was wonderful meeting you and your friends. Hope to see you again in the future. Warm regards, Susan and Tiens.
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
It was amaizing, the ambiance was just perfect.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chris en jou personeel vir jul ondersteuning.
Ons vertrou julle het die geriewe geniet. Baie dankie vir jul ondersteuning, ons hoop om julle weer te ontvang.
Groete,
Susan en Tiens
Andries B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was op pad terug van 'n toer na die Krugerwildtuin.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Liewe Andries, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer te ontvang.
Alles van die beste.
Susan en Tiens
Kenneth M - Feb 2020
Algehele gradering
Very awesome and warmly welcomed.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Dear Kenneth, thank you very much for your support and the positive feedback. We will always take care of you and make your stay relaxing and enjoyable. All the best. Kind regards Susan and Tiens .
Bert B - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras en ook die rustigheid van die omgewing geniet.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Beste Gaste, baie dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het tydjie by ons geniet.Julle is altyd welkom.
Groete,
Susan en Tiens
Anneline G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gul ontvang, kamers netjies en skoon en baie mooi uitsig.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Beste Anneline baie dankie vir jou resensie en julle ondersteuning. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Groete Susan en Tiens
Bryan G - Des 2019
Algehele gradering
A fantasic stay, will definately return.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Good day dear Bryan,
Thank you very much for the excellent comments. It was wonderful hosting you and your wife. You are always welcome at our place. All the best.
Regards,
Susan & Tiens
Isabel N - Des 2019
Algehele gradering
Definitely recommended.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Isabel en Ben,
Dit was heerlik om jul by ons te kon hê. Hoop ons sien julle spoedig weer. Alles wat mooi is vir jul.
Groete
Susan & Tiens
Kenneth M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie goed. Tiens en Susan was vriendelik en ons baie goed verwelkom. Ons het tuis gevoel.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Kenneth, baie dankie vir jou ondersteuning. Dankie ook vir die goeie terugvoering. Bly julle was gelukkig hier. Kom besoek ons gerus weer. Groete
Braam L - Sep 2019
Algehele gradering
Brilliant accommodation, exceptionally clean, very safe and very friendly hosts.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Dear Braam,
Thank you very much for the positive review. It was awesome to have you at our place. We can highly recommend you and your wife to any guesthouse. Thank you very much for the excellent room you left behind. You are always very welcome at our venue. We look forward hosting you again to have a good rest. All the best.
Warm Regards,
Susan and Tiens
Arnold S - Sep 2019
Algehele gradering
Good, friendly hosts.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Good day dear Guest, thank you very much for the good review. It was awesome having you here. We recommend you for any guesthouse in the country. Hope to see you again in future. All the best Susan and Tiens.
Ho D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend, gasvrye diens en verblyf.
Karoo View Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ho, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dankie vir jou ondersteuning. Hoop jy raak n gereelde besoeker.
Groete,
Susan en Tiens
Alex K - Jul 2019
Algehele gradering
A great experience, filled with hospitality and combined with professional and friendly service.
Lees meerKaroo View Guesthouse se terugvoer
Good day Alex, thank you very much for the excellent feedback. It was a great pleasure hosting you. Hope to accommodate you and your colleagues again in future. You are always welcome. Regards, Susan and Tiens.
Elsa G - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike, effektiewe diens verblyf.
Lees meerKaroo View Guesthouse se terugvoer
Jannes en Elsa,
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie en hoop regtig om julle êrens in die toekoms weer te kan akkommodeer.
Baie groete,
Tiens en Susan Rossouw
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang