Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo View Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Nxuba (Cradock), 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande, 'n landboustreek met wilde diere en gasvrye inwoners.

Daar is 3 slaapkamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met DSTV, Mikrogolfoond, Yskas en Ketel. Almal het komplimentere koffie, tee, melk en suiker vir gaste. Kamer 1 beskik oor n nuwe en suite kitchenette , ten volle toegerus met pragtige uitsig oor die swembad.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike Swembad, Braaigeriewe, Gratis WiFi en Veilige Parkeer Terrein agter Elektroniese Hek.

Besoekers aan Nxuba (Cradock) kan gerus die warmwaterbron besoek, historiese besienswaardighede verken of 'n daguitstappie na een van die wildreservate onderneem. Daar is ook gholf en verskeie buitelugsportsoorte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Richard William W
Gesin met tieners
5.0
Extremely friendly, accommodating and homely. The place is so clean and perfect for a stopover. We had some car problems and the hosts ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Tom N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, ruim akkommodasie, vriendelike diens en gasvryheid. Baie aangename akkommodasie, ons het lekker gebly - gasvryheid is puik.
Des 2023
Mariana W
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam!
Apr 2023
Piet K
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, modern en uitstekende gasheer en -vrou. Toe ons Cradock van die see se kant inry, was ons geskok met die dorp en strate vol gate. Maar, soos ...
Sien meer
Apr 2024
Johan R
Saam met lewensmaat
4.8
Karoo gasvryheid en vriendelikheid. Uiters gerieflik en netjiese kamers.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f82afcb98ccd80e5625fc37ab74ea018e357e1ce2d54413fb25755065208308b1952fc30b7e499cbe57da49aa932a2be350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 50 Protea Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1490947 25.6259999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang