Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam en lekker oornag plek. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar oorbly en kan met groot vrymoedigheid die plek aanbeveel. Ons het in Karoo Vine asook Karoo Cottage al oorgebly en beide is baie aangename oornag plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stylvol, netjies en veilig. Baie ruim, netjiese, gerieflike en stil ingerigte verblyf. Dit is net soos dit beskryf word. Ons het baie lekker en veilig oorgeslaap en sal beslis weer so maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herholdt N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Wonderful. Our stay was very short, but the house is decorated and presented very nicely. We will make use of this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cronnel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie, baie lekker gebly. Alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Best value for money guaranteed. I thoroughly enjoyed my stay there. It's really great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net ge oornag. Sal weer daar bly. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker cozy plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike oase. Lekker ruim, alles wat nodig was vir ons oornag was beskikbaar. Sal definitief weer van Karoo Vine Cottages gebruik maak. Heerlike bederf beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gemaklik, veilig en rustig. Baie lekker gebly, veilig en heerlik geslaap. Die beddens is gemaklik. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net eenvoudig baie goed en hoogs aanbeveelbaar! Dis vir seker 'n plek om oor te bly. Ons bly baie oor in Graaff Reinet, maar Karoo Vine Cottages was regtig uitsonderlik goed. Die plek is bitterlik netjies en baie smaakvol gemeubuleer. Ons het reeds weer plek bespreek by die gasvrou vir oor drie weke wanneer ons weer deur die dorp moet ry. Karoo Vine Cottages is hoogs aanbeveelbaar en ons sal nie gou weer in 'n ander plek oorbly in Graaff Reinet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd327d04e892d3b8e4bac951c5a2e07e2a6a5beef99963e2197a2f8a5a6104c20865753f96cbc61d302ec9e30dea2756e09df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang