Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marli V
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlik rustig mooi. Plekkie is beautiful. Mooi ingerig, netjies. Ons het sommer van daar na die mooi kerk gestap. Rerig 'n oulike plekkie in 'n pragtige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
1 nag
5.0
Jan 2025

Stil plek, geen geraas, baie rustig, veilige parkering agter 'n elektriese hek. ‘n Baie aangename plekkie om oor te bly, die kamer asook die badkamer is netjies en ruim, daar is ook 'n buitestoepie waar 'n mens kan sit, dis by die braai, slaapkamer het 'n dakwaaier, wat help met naghitte. WiFi en TV is beskikbaar en ingesluit in die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik! Uitstekend - dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesse N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome experience. Baie netjies en als werk baie maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig, veilig en vriendelik. Ons het 'n baie lekker oorslaapervaring gehad, aanwysings en verkryging van sleutels (en hulp om die kassie oop te kry was onmiddellik byderhand). Die beskikbaarheid van koffie/tee en melk was baie welkom! Uitstaande was die moeite in die eenheid om 'n mens welkom te laat voel. So ook dat ons die motor veilig agter 'n toesluithek kon parkeer! Ek beveel Karoo Vine Cottages met vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekka. Baie lekker - alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, gerieflik. Karoo Vine Cottages was 'n ideale oornagplek met voldoende fasiliteite om 'n ete voor te berei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrell B
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent facility. Very neat and homely. Exceeded our expectation. Excellent. Facilities were immaculate! Homely decor with everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-nette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Karoo Vine het ons harte gesteel. Ons kom weer! Die plekkie is 'n hidden gem! Verskriklik lekker gebly. Modern en ten volle toegerus met alles. Puik diens. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oase van 'n heerlike koel kamer na 'n lang pad! Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Smaakvol ingerig, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 445

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang