Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Vine Cottages is ten volle sonkrag-aangedrewe en bied veilige selfsorgverblyf in die rustige en geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Gaste kan kies tussen 3 verblyfopsies, elk met sy eie privaat ingang en unieke ontwerp.

Die Karoo Vine-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en die Karoo-kothuis en Stonewall-kothuis bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kothuis, behalwe die Stonewall-kothuis, het 'n dubbelbed. Stonewall-kothuis het 2 enkelbeddens. Al die kothuise het badkamers met storte, maar Karoo Vine-kothuis het ook 'n bad. Die kothuise het elk dakwaaiers vir warm dae en nagte sowel as verwarmers vir koue weer. Elke kothuis het 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kothuise is naby plaaslike winkels en restaurante.

Dié eiendom gebruik sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marli V
5.0
Wonderlik rustig mooi. Plekkie is beautiful. Mooi ingerig, netjies. Ons het sommer van daar na die mooi kerk gestap. Rerig 'n oulike plekkie in 'n pra...
Sien meer
Jan 2025
Lourens M
5.0
Stil plek, geen geraas, baie rustig, veilige parkering agter 'n elektriese hek. ‘n Baie aangename plekkie om oor te bly, die kamer asook die badkamer ...
Sien meer
Jan 2025
Dirk P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Uitstekend - dankie!
Jan 2025
Jesse N
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome experience. Baie netjies en als werk baie maklik.
Jan 2025
Willem S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, rustig, veilig en vriendelik. Ons het 'n baie lekker oorslaapervaring gehad, aanwysings en verkryging van sleutels (en hulp om die kassie oop...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 445

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vine Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang