Karoo Vreugde
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jeàn Y - Jul 2023
Algehele gradering
Merweville is 'n pragtige rustige dorp. As jou verblyf ook goed is, dan maak dit die verblyf nog soveel beter.
Ann-doree K - Jul 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Deon M - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Karoo Vreugde se terugvoer
Beverley
Baie dankie vir julle kuier by ons. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete
Karoovreugde span
Carin V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik op daardie stoep gesit!
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Sonja J - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute vreugde, pure lekkerte.
Karoo Vreugde se terugvoer
Ons sê dankie dat julle Karoo Vreugde gekies het vir julle verblyf in Merweville.
Dit is lekker om te hoor dat julle die naweek geniet het.
Hester B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Karoo Vreugde se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering
Ons sien julle spoedig weer
Rina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek na stilte kalmte en rus.
Karoo Vreugde se terugvoer
Baie dankie dat jul Karoo Vreugde gekies het as julle verblyf in Merweville. Hoop julle het so lekker gekuier dat ons julle en julle vriende en familie spoedig in die toekoms weer sien. Mooi loop.
Deidre R - Mei 2021
Algehele gradering
Interessant.
Karoo Vreugde se terugvoer
Deidre,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek glo jul het heerlik gekuier het en dat jul die rustigheid baie geniet het.
Sien julle spoedig weer.
Groete
Shani B - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Karoo Vreugde se terugvoer
Baie dankie Shani. Hoop jul kom kuier spoedig weer en kom kyk na al die nuwe plekkies en aktwititeite wat oopgemaak het. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning.
Joanne C - Aug 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Karoo Vreugde se terugvoer
Ons waardeer jul terugvoering. So bly julle het lekker gekuier en die dorp en sy mense ook geniet.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Chantal P - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitrus naweek.
Lees meerKaroo Vreugde se terugvoer
Baie dankie vir hierdie baie spesiale resensie.
Ons is so bly julle het lekker gekuier en ook die dorpie se gasvryheid geniet.
Nogmaals dankie dat julle Karoo Vreugde gekies het vir julle verblyf, sien jul gou weer.
Danie L - Apr 2019
Algehele gradering
Die beste gasvryheid, rustigheid en vriendelikheid wat jy kan verwag!
Lees meerKaroo Vreugde se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking met die Dankfees naweek. Ons waardeer die feit dat julle Karoo Vreugde gekies het vir julle naweek in Merweville. Hoop ons sien julle spoedig weer
Johan M - Sep 2018
Algehele gradering
Regtig puik.
Elmarie D - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne Karoo-atmosfeer.
Karoo Vreugde se terugvoer
Dit is altyd lekker as ons gaste die huis geniet.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Zalman S. D - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties. Merweville en sy mense is pragtig!
Karoo Vreugde se terugvoer
Dankie dat julle dié dorp en sy mense so bederf het. Hoop ons sien julle gou weer.
Theo S - Mei 2018
Algehele gradering
Medisyne vir die siel.
Karoo Vreugde se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Sanelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Blaaskans vir die siel.
Karoo Vreugde se terugvoer
Baie dankie dat jul Karoo Vreugde gekies het vir julle verblyf in Merweville. Dit was vir ons heerlik om jul as gaste te hê.
Dankie ook dat jul die huis so netjies afgegee het en vir die pragtige fotos wat jul met ons gedeel het.
Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Hennie K - Jun 2018
Algehele gradering
Karoo-stilte, kampvuur, skaaptjops, goeie geselskap en 'n rooiwyntjie vir die koue.
Lees meerKaroo Vreugde se terugvoer
Dit was 'n voorreg dat julle Karoo Vreugde gekies het vir julle verblyf in Merweville.
Ons is baie bly dat julle die naweek so geniet het. Ons sien julle spoedig weer.
Groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang