Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vreugde

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jeàn Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Merweville is 'n pragtige rustige dorp. As jou verblyf ook goed is, dan maak dit die verblyf nog soveel beter. Klein dorpie, maar vir die wat daarvan hou om te ontspan en te voet te ontdek, is daar soveel om te doen en sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-doree K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Onvergeetlik. Ongelooflike blyplek. Heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Fantastiese verblyf. Netjies, gerieflik ingerigte huis met alles wat jy kan benodig vir 'n luilekker kuier. Merweville is 'n pragtige klein dorpie in die Karoo. Neem jou vriende saam en gaan geniet die die gasvryheid van die platteland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Vreugde
Beverley Baie dankie vir julle kuier by ons. Hoop ons sien julle spoedig weer. Groete Karoovreugde span

Carin V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Heerlik op daardie stoep gesit! Niemand het ons ooit vir die balans van die betaling gevra nie. Dalk is dit omdat ons a.g.v. motorprobleme laat die aand eers arriveer het. Ek betaal dit steeds graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Absolute vreugde, pure lekkerte. Die huis is absoluut beautiful - 'n lekker plattelandse gevoel. Dit het alles in wat jy nodig het. Die beddens slaap so lekker. Alles is vars en daar is geen bedompige reuke nie. Dit is wragtig net lekker man! Die dorpie is pragtig - die mense nog beter en die stories - die beste! Dankie vir 'n heerlike kuiertjie! Ons sal graag weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Vreugde
Ons sê dankie dat julle Karoo Vreugde gekies het vir julle verblyf in Merweville. Dit is lekker om te hoor dat julle die naweek geniet het.

Hester B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Heerlike kuier. Ons het heerlik gekuier in die rustigheid van die Karoo. Karoo Vreugde is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het en ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Vreugde
Baie dankie vir jul terugvoering Ons sien julle spoedig weer

Rina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2021

Dit was 'n heerlike wegbreek na stilte kalmte en rus. Heerlik om weg te kom uit die stad se gewoel. Neem familie en vriende en kuier lekker saam om die vuur en geniet die sterreprag bokant jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Vreugde
Baie dankie dat jul Karoo Vreugde gekies het as julle verblyf in Merweville. Hoop julle het so lekker gekuier dat ons julle en julle vriende en familie spoedig in die toekoms weer sien. Mooi loop.

Deidre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2021

Interessant. Karoo Vreugde is ideaal geleë reg oorkant Die Boekklub koffiewinkel en loopafstand van die slaghuis en Merweville Mall. Die dorp is toe tussen 13:00 en 14:00 en water soms af tot 18:00 saans. Die huis is goed ingerig met alles wat mens nodig het. Daar is baie muskiete. Die huis het egter die nodige Doom en brandspirale om dit te hanteer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Corlia
Karoo Vreugde
Deidre, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek glo jul het heerlik gekuier het en dat jul die rustigheid baie geniet het. Sien julle spoedig weer. Groete

Shani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Uitstekend. Uitstekend, goeie diens. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Karoo Vreugde
Baie dankie Shani. Hoop jul kom kuier spoedig weer en kom kyk na al die nuwe plekkies en aktwititeite wat oopgemaak het. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzdCebkxWPfQaDx2GMrXb1Wtp64BtpvMLotAl4Rq9i7iVjg80b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 114 Hugenoot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.668723631514 21.511384991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang