Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vreugde

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n gesinsvakansie; en is in die bekoorlike, skilderagtige dorpie Merweville geleë.

Die 3-slaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel deur die 3 slaapkamers en is toegerus met 'n bad en stort.

Die aparte leefarea beskik oor 'n leerbank, TV en 'n oopplan-sitarea met glasdeure wat na buite lei.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, ketel en kooktoebehore. Daar is 'n Dover-stoof in die kombuis vir daardie koue winteraande.

Daar is 'n groot stoep met 'n braai-area, asook 'n tweede stoep aan die straatkant.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eiendom is ten volle omhein.

Gaste kan na die geskiedkundige Merwevillekerk stap of 'n piekniek op Letterkop met 'n lieflike uitsig geniet.

Die plaaslike handelaar wat hout verkoop is stapafstand en die plaaslike slaghuis het heerlike Karoo-tjops vir die braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vreugde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzdCebkxWPfQaDx2GMrXb1Wtp64BtpvMLotAl4Rq9i7iVjg80b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 114 Hugenoot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.668723631514 21.511384991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang