Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Karoo Wegbreek

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Buitekant Steet, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klein Karoo Wegbreek is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Oudtshoorn. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger, en is slegs 1 km vanaf die Klein Karoo Mark Winkelsentrum.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier vir ekstra gemak en 'n TV met Netflix. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met volledige breekware en eetgerei, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdak-patio met braaigeriewe en veilige, onderdak-parkering agter 'n afstandbeheerde hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Noel O
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely stay. I had a wonderful stay at this accommodation. The place was clean, comfortable, and well looked after, creating a r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Wynand D
5.0
Baie lekker rustig. Waarde vir geld, netjies en veilig.
Nov 2025
Ernst J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker plek. Waarde vir geld.
Aug 2025
Rodwill K
Besigheidsreis
4.4
Excellent. Excellent welcome by host. Very clean and decently furnished. Will definitely recommend this place; wish I could've stayed l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Annatjie M
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike oornag. Die eenheid is smaakvol ingerig. Netjies en skoon met veilige parkering.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Buitekant Steet, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Buitekant Steet, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01283f9543dd7f511e98745e514a104d60b8a522b0d82c6b489b44fee927d0ee4e7cd8860facbd2d0d68084dda22070310b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Buitekant Steet Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.6120952 22.2036825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang