Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Windpompie Gastehuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Karoo Windpompie Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ina M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Eenvoudig en netjies met 'n dorpse bekoring.

Braaiplek so oulik, asook 'n heerlike groot stort! Alles was netjies en skoon en die kombuisgereedskap uit die boonste rakke. Vriendelike hulpvaardige gasheer.

Isobel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel M

Stil en rustig.

Al aanbevelings wat ek sal maak is ekstra kussings en komberse. Dit was bitterkoud. Ons het met ons baadjies aan geslaap. Maar verder was als baie goed.

Oswald A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Oswald A

We did have a good time.

I would recommend to male friends or a group, not a place for couples. The veranda beds were not comfortable, otherwise fine.

Gerrie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Baie netjies beslis waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur eienaar, gastehuis is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Gastehuis is baie goed geleë binne stapafstand van alles. JJ's winkel net om die hoek het van als, die lekkerste vleis daar gekoop. Ek sal beslis weer daar boek vir n naweek. Vyf ster diens uit die boeke.

Lezhaan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezhaan M

Gerieflik, veilig en baie netjies.

Goeie ligging, maklike en vinnige diens.

Karoo Windpompie Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer.

Karoo Windpompie Gastehuis
Joubert U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U

'n Oase in die Karoo.

Baie dankie vir die netjiese en skoon plek. Ons was werklik aangenaam verras. Julle doen regtig iets reg. Die enigste moontlike aanbeveling sou wees om die warmwaterdruk te verbeter, maar ons kom weer.

Elna S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie goeie oornagplek met al die nodige geriewe. Silwerskoon met baie spasie. Wat my opgeval het is die lekker baie handdoekrelings in die badkamer. Dit is gewoonlik by 99% van alle plekke waar ek al oorgebly het ‘n probleem, geen ordentlike hangplek vir nat handdoeke nie. Wel, Karoo Windpompie se badkamer is daar 'n wenner. Baie dankie, dit is vyfster. Dit is ook ‘n stil en rustige area en ons het lekker geslaap. Ek sal Klein Windpompie beslis vir enigeen aanbeveel.

Jaco S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Bekostigbaar met alle geriewe.

Baie oulike plekkie. Dalk kyk na elektriese komberse in die winter. Gee aandag aan binne braai. Dit rook erg na binne en alles binne die huis ruik dan na rook.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouw-straat 19, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadc9002207a8d3aa3c07b3af08a0ba5d6a882e1ed5f2ba906d3dd320804d14840c95b969423cb97b282478d3bdca07b7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 19 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -31.914895483959 21.510123701328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang