Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooGrove

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 43, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KarooGrove is 'n knus oornag-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby geriefswinkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annelies V
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was wonderful. The hosts were very friendly and welcoming, the stay was wonderful, the room was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kevin H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly, dankie.
Okt 2024
Eben D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie stil en lekker skoon.
Sep 2024
Jason K
5.0
Can definitely recommend this accommodation. A friendly welcome on arrival. Clean and comfortable, everything one needs for an overnigh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Charmaine P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige area en netjies. Lekker stil, skoon en netjies. Baie dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrisma
Priscilla ...

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Bloemstraat 43, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink KarooGrove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 43, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f690767f284cbc4028a4de4a9b0104bc26316b5e8db16c8f9485f5e039f7f9e27e3e6a45d6cf31c073316b87b095244f9f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 43 Bloem Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.601045249142 22.19995214418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang