Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoohuis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dawie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Dorp is lekker rustig. Was net wat ons gesoek het. Gasheer was besonder vriendel. Dit was lekker en net wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Dawie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg gewees om jou by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat jy jou tydjie by ons geniet het. Ons hoop om jou spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Dirk (eienaar) en die span

Izak B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Lekker plek om te oornag. Netjiese koel kamers en goeie geriewe in die Desemberhitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Izak Baie. baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om julle by ons gastehuis te kon akkommodeer het. Ons is bly julle het julle tydjie by ons gastehuis geniet, hoop om julle binnekort te sien by Karoohuis Guesthouse. Vriendelike groete Dirk (eienaar) en span.

Marett N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Beste waarde vir geld. Baie netjiese, skoon wooneenheid, gemaklik ingerig! Alles wat jy nodig het en meer! En boonop teen 'n goeie prys! Eienaar (Dirk) is baie gasvry en vriendelik! Sal beslis aanbeveel vir enigiemand! Geniet die Karoo-gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Marett, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat julle, jul tydjie by ons geniet het. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Dirk

Margaret C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Very comfortable. Welcoming and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vandross C
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie nodig gehad. Dit was rustig en still.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Vandross, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om jou by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat jy jou tydjie by ons geniet het. Hoop om jou spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Dirk (eienaar)

Ferdi R
1 nag
5.0
Nov 2021

Stylvol, spasieus, wonderlik. Ons het in 9 verskillende plekke gebly tydens ons toer en Karoohuis was beslis een van ons gunstelinge. Dirk se kliëntediens is uitstaande. Die verblyfeenheid is baie ruim en die decor is fantasties. Geen moeite is ontsien rondom aandag vir detail nie. Werklik 'n keurige fonds in die middel van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Ferdi. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het. Asook om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Dirk

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Skoon en netjies. Die vriendelike eienaar het ons hartlik ontvang en seker gemaak ons is gerieflik. Die eenheid is voorsien van alle geriewe wat mens nodig het. Die warmkombers was 'n wenner. Dankie Dirk, ons sal weer van jou gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Gideon. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en en te sorg dat ons gaste 'n onvergeetlike tydjie by ons gastehuis kan hê. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Dirk

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie netjies, gerieflik vir oornag. Sal beslis aanbeveel. Het gerieflik oornag in netjiese, goed toegeruste woonstel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Liezl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Aangename verrassing. Die akkommodasie en geriewe is puik - net wat 'n mens benodig om lekker te ontspan. Baie dankie vir professionele diens en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en dat julle, jul tydjie by ons gastehuis geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Ockie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie aangenaam. Alles was presies soos ons aangevra het. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Karoohuis Guesthouse
Beste Ockie, baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het. Ons streef daarna om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Dirk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVlT5MbdVsv1oySPpEF3SWMdsUKOK8o1YGOjkbkk906aXf3tpt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.916083280621 21.51199221611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang