Karoohuis Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Dawie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dorp is lekker rustig. Was net wat ons gesoek het. Gasheer was besonder vriendel.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Dawie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg gewees om jou by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat jy jou tydjie by ons geniet het. Ons hoop om jou spoedig weer te sien. Vriendelike groete,
Dirk (eienaar) en die span
Izak B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Izak
Baie. baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om julle by ons gastehuis te kon akkommodeer het. Ons is bly julle het julle tydjie by ons gastehuis geniet, hoop om julle binnekort te sien by Karoohuis Guesthouse.
Vriendelike groete
Dirk (eienaar) en span.
Marett N - Okt 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Marett,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat julle, jul tydjie by ons geniet het. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Dirk
Margaret C - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Vandross C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie nodig gehad.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Vandross,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om jou by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het en dat jy jou tydjie by ons geniet het. Hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Dirk (eienaar)
Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Stylvol, spasieus, wonderlik.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Ferdi. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het. Asook om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Dirk
Gideon S - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Gideon.
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en en te sorg dat ons gaste 'n onvergeetlike tydjie by ons gastehuis kan hê. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Dirk
Sonja M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik vir oornag. Sal beslis aanbeveel.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Liezl B - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en dat julle, jul tydjie by ons gastehuis geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Ockie K - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Ockie, baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het. Ons streef daarna om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Dirk
Broderick H - Okt 2021
Algehele gradering
This unit is spacious has all the amenities you require. The beds are comfortable.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the positive review, Broderick. It was a privilege to have you at our guesthouse. We strive to make our guests feel at home and to keep our guesthouse in 100% condition. From myself and the Karoohuis team, we hope to see you again. Kind regards Dirk
Mardia J - Jun 2021
Algehele gradering
Very cosy. Absolutely amazing hosts!
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Thank you so so much for your kind review. Such positive feedback is always most welcome.
Andrè V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons kan Karoohuis en Dirk se gasvryheid aanenige reisiger aanbeveel.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste André.
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis Gastehuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om Karoohuis gastehuis vir ons gaste 'n "tuiste" weg van u eie huis te skep, asook 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Dirk.
Amanda G - Nov 2019
Algehele gradering
Ruim, netjiese gastehuis en baie sentraal geleë. Definitief waarde vir jou geld.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Amanda. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om ons gastehuis in 100% kondisie te hê ('n tuiste weg van u eie huis). Asook om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Dirk.
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker skoon en stil.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Beste Fanie. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om ons gastehuis in 100% kondisie te hê en ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Van myself en die Karoohuis span, ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Dirk.
Gregor L - Okt 2018
Algehele gradering
Convenient, clean and comfortable - with super friendly service!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, skoon, en gerieflik - met baie vriendelike diens!
Ek't het verblyf nodig gehad op pad na Pilanesberg van Kaapstad af, en het toe dié juweel ontdek. Die Karoohuis self (jy sal nie 'n ander plek kry met 'n korter afstand tussen die bed en die kar se kattebak nie!) en Fraserburg as geheel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karoohuis Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the review, Gregor. It was a privilege to have you at our guesthouse. We strive to make our guests feel at home and to keep our guesthouse at 100% condition.
From myself and the Karoohuis team, we hope to see you again.
Kind regards Dirk (owner)
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang