Karoohuis Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Karoohuis Guesthouse is in die stil en pragtige dorp Fraserburg, in die Noord-Kaap geleë.
Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, breekware en eetgerei. Elke slaapkamer het enkelbeddens. Die eenhede is ook toegerus met TV's, WiFi, elektriese komberse en waaiers. Die badkamers het storte.
Gaste kan die braaigeriewe buite benut. Veilige parkeerplek word voorsien. Ontbyt is beskikbaar (behalwe oor 'n naweek) teen 'n addisionele koste. Aandetes is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet asb. 24 uur voor af bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoohuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang