Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoopark Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Stephen S
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlike oornag fasiliteite in die Karoo, waar elke gas op hul hande gedra word! Van die staan spoor af was alles net 'n plesier, veilige parkering, baie netjiese kamers, beste diens en goeie kos by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker en gerieflike oornagopsie tussen Gauteng en die Suidkaap. Lekker en veilig. Restaurant op die terrein aan te bevelen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivaylo P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Safe, clean and good kitchen in the restaurant. I really enjoyed the fact that the B&B had a restaurant and public pool. That for me was very nice because I do not know the town and do not want to venture around for food. The kitchen was great, the pool was clean, and the place was great with undercover parking. The only issue we had was a power cut at 1am which never came back online, so the air con stopped working through the night and that was not pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda Meissenheimer M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Ek sal hulle nie aanbeveel nie. Die kamer was ruim en baie netjies en skoon. Die badkamerdeur kon egter nie toemaak nie, die WiFi het glad nie gewerk nie. Dit was vreeslik warm, maar die krag word in die aand afgesit en die aircon kon ons dus nie gebruik nie. Ons het net vir 6 uur die oggend daar gery en daar was steeds geen jeug nie. Geen koffie in die kamer nie en as jy ontbyt daar wil eet, moet jy ook ekstra betaal. Aandete was in die restaurant op die perseel en was heerlik. Vir slegs 'n kamer, sonder WiFi, sonder 'n aircon, sonder krag in die oggend, met 'n stukkende badkamerdeur is R1600 per nag baie en sal ek beslis nie weer daar oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
MARIZANNE
Karoopark Guest House
Hallo Yolanda Baie jammer vir die ongerief, dit was 'n vreeslike warm dag en ons dorp het 'n algehele onderbreking in krag gehad in die aand. Hulle het deurnag daaraan gewerk, daarom het die air con en WiFi glad nie gewerk nie - ons vra groot onverskoning daarvoor, maar dit was heeltemal buite ons beheer. Ons sal verseker nooit self die krag afsit in die hitte nie. Daar is koffie en tee in die laai en melk in die yskas - ek is jammer dat julle dit nie gesien het nie.

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominic M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Perfect for an overnight stay. The rooms were basic and provided all that we needed. The staff were friendly and welcoming. Secure parking and the kitchen provided good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Oase. Lafenis. Restaurant op perseel. Fantastiese swembad. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Oornag stop oppad Mosselbaai toe, veilige parkering, skoon, netjies. Karoopark se personeel is baie vriendelik, kamers netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal weer daar oornag. Gerieflik geleë. Voordeel dat daar 'n restaurant op perseel is met billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

MARIZANNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODQxNWVkLWE5MGMtNDVkYi1iNGNkLWNhN2M5ZThjNzZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 179 5 1 5 81 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.251022 24.530453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang