Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoopark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Karoopark Gastehuis is geleë in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet en bied die ideale ligging om die Karoo-atmosfeer te geniet. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge.

Ons bied B&B- of selfsorgverblyf en gaste kan kamers met lugversorging aanvra. Ander geriewe sluit 'n TV, linne,handdoeke, elektriese komberse in die winter en koffie- en teemaakgeriewe in.

Karoopark is het ook 'n à la carte-restaurant en kroeg, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ons is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Kom en geniet 'n ontspannende wegbreek in die Juweel van die Karoo, soos Graaf-Reinet liefderik genoem word. Toere na nabygeleë besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid en die Camdeboo Nasionale Park is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nic Z
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Karoopark gastehuis definitief aanbeveel. Die verblyf was puik en die personeel vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Jeanine B
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, clean, great location and love the fact that we had secure parking. Very happy with the accommodation. Look forward to seeing the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Johann G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend en gerieflik. Heerlik gesellig, alles is na mekaar.
Mrt 2024
Mirinda K
Saam met vriende
5.0
Heerlik en vriendelik, gemaklik. Heerlik, veilig en heerlike kos. Sit asb. net iets in die badkamers sodat ons ons klere en badgoedjies daar kan neers...
Sien meer
Feb 2024
Renate E
5.0
Ek was net 1 nag daar, so moeilik om te se. Ek het ook gevra of hulle my aandete na my kamer toe kan bring en dit was geen moeite vir hulle nie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoopark Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODQxNWVkLWE5MGMtNDVkYi1iNGNkLWNhN2M5ZThjNzZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 166 5 1 5 81 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.251022 24.530453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang